Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

HOOFSTUK 1:

No description
by

Su Swart

on 25 January 2016

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of HOOFSTUK 1:

HOOFSTUK 1:

Fabienne se fantastiese Tande

OPSOMMING
Die leser maak kennis met Hanna wat haar lewensverhaal wil vertel. Sy is 'n verbeeldingryke veertienjarige wat nie dink sy is iets vir die oog nie. Sy is veral nie tevrede met haar tande nie.daarom die storie van Fabienne en háár fantastiese tande en normale tandartsfamilie. In Hanna se ingewikkelde familie is daar n halfbroer, Tibo, twee stiefbroers, Yann en Amos, die swanger kunstenaarma, Mana, en die akteurspa, Beyers. Daar is ook nog Tibo se "proefbuispa", Hanna se biologiese pa, Gavin, wat gay en baie "trendy" is en Beyers se eksvrou, die immerjong Margot wat in Amerika woon. Hanna vertel die leser ook van haar beeldskone vriendin, Sharon. Die huishouding is in rep en roer, want die hele gesin gaan wittebrood hou tydens die wintenvakansie in "'n verlate huis op 'n verlate berg.
SUMMARY
VIDEOGREEP
TOETS JOUSELF:
Maak seker dat jy die volgende ken:



Die betekenis van 'n stereotipe.
Hanna se familiesamestelling
Fabienne-verhale soos in die hoofstuk voorkom.
Karaktereienskappe van die karakters wat ons in hierdie hoofstuk ontmoet.
Die verskil tussen Hanna en Fabienne.
Full transcript