Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

My siel, Pa (Marie van Rensburg)

Graad 11 Poësie
by

Tiaan Lötter

on 14 February 2017

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of My siel, Pa (Marie van Rensburg)

Marie van Rensburg
My siel, Pa
Strofe 2
Strofe 3
Strofe 4
Hoeveel ekstra vakke, Pa?
Dux-leerling? Is dit wat Pa vra?
Die prestasies, Pa, al is dit top,
galgtou oor my kop.
En my siel, Pa …
kan ek ‘n klein-klein stukkie vra?
Pa, hoeveel eerstes by die wenpaal,
rekords moet ek nog behaal?
Hoeveel keer op die rostrum, Pa,
met ‘n Achilleshiel wat pla?
Maar my siel, Pa …
kan ek ‘n klein-klein stukkie terug vra?
Pa, S.A.-skolespan speel ek al twee jaar,
Pa se Cravenweek is geëwenaar.
Hoe hoog moet die turksvy-kind in die lynstaan spring
om Pa eer te bring?
Maar my siel, Pa ….
kan ek ‘n klein-klein stukkie terug vra?
Pa, is Pa nooit tevrede met die ewebeeld,
wat oor my vou soos ‘n donker kleed?
Pa is mos my proto,
ek is maar net Pa se foto!
Maar my siel, Pa …
kan ek ‘n klein-klein stukkie terug vra ?
6 versreëls
paarrym
a
a
b
b
a
a
Apostroof: Wanneer iemand wat nie daar is nie, aangespreek word.
Strofe 1
Retoriese vraag: om 'n punt te maak deur 'n vraag te vra, sonder om 'n antwoord te verwag.
paarrym
a
a
b
b
b
b
sekstet
6 versreëls
a
a
b
b
c
c
paarrym
sekstet
a
a
b
b
c
c
paarrym
IRONIE?
Hy doen alles om sy pa eer te bring maar hy is nie tevrede nie.
Alles gaan oor wen, sukses word eksterne gemeet.
"Galgtou" en "donker kleed" is die druk
wat toegepas word.
Beide is negatiewe beelde.
Full transcript