Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Dis al (Jan F.E. Cilliers)

Poësie
by

Tiaan Lötter

on 9 June 2017

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Dis al (Jan F.E. Cilliers)

1 Dis die blond,
Ritme
Leestekens, alliterasie en tipografie help om ritme te skep.

Ritme help om sekere aspekte van die gedig te beklemtoon: "klop van 'n hart" in strofe 1 en verwys na die lewe.
Hierdie ritme is weg in strofe 2 en verwys na die dood.
2 dis die blou:
3 dis die veld,
4 dis die lug;
5 en ‘n voël draai bowe in ‘n eensame vlug –
6 dis al.
7 Dis ‘n balling gekom
8 oor die oseaan,
9 dis ‘n graf in die gras,
10 dis ‘n vallende traan –
11 dis al.
Strofe 1
6 Versreëls = sekstet
Tema: Die lewe is kort.
Alles wat begin, eindig.
Strofe 2
5 Versreëls = kwintet
Tema: Eenvoud van die dood en hoe
dit deel is van die natuur. Die nietig-
heid van die mens en die krag van
emosie.
Tipografie
Manier waarop teks georganiseer word om woorde, sinne en paragrawe te skep.
Tipografiese wit.
Herhaalde 'd'-klank
Ritme en alliterasie vorm onomatopee (klanknabootsing):
'n Hartklop (van die lewe of 'n mens?)
Alleenplasing vir beklemtoning: Eensaamheid.
Hartseer is deel van die lewe.
Rympatroon / Rymskema
Geen rympatroon.
Die rym wat daar is bind gedagtes of is toevallig.
Herhaalde 'g'-klank
Alliterasie vorm onomatopee (klanknabootsing):
'n Graf wat gegrawe word ('n graaf)
Full transcript