Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

selfportret (Herman Lintvelt)

No description
by

Tiaan Lötter

on 6 March 2015

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of selfportret (Herman Lintvelt)

selfportret (Herman Lintvelt)
Hy sit en dink
(hy is 15 jaar)
waaroor hy moet skryf.
Miskien moet hy kyk
in 'n spieël hoe hy lyk:
die bril
(met vingermerke bevat)
sy hande
(die van iemand wat handewerk ken)
verby sy deurmekaar hare...
na iemand wat hy nog ten volle moet ontdek.

Op skool 'n A-kandidaat
(Op sy rapport staan:
"hulpvaardig en pligsgetrou")
Tog kla hulle: "skryf tog leesbaar!"

Atletiek, rugby, krieket -
dis nie sy gebied.
Hy sal eerder
(as die tyd dit toelaat)
voor die rekenaar gaan sit.

En hy sit nou en peins...
oor wat hy, oor homself
as 'n selfportret kan skryf.
Titel:
Kreatiewe
Kunswerk
Strofe 1
"moet" Hy wil dit nie rêrig skryf nie.
Hy gaan kyk in die spieël en skryf wat hy sien.
Strofe 2
Fokus op wat ander mense van hom dink.
Strofe 3
Fokus op sy vaardighede, talente en belangstellings.
Strofe 4
Hy gee 'n rede hoekom hy die gedig skryf: hy doen dit as tuiswerk.
Tema: Boodskap (les)
Op hoërskool soek jy na jouself wie jy is.
Jy vorm nog jou eie identiteit. Ander mense se opinies beïnvloed jou nog.
Die les: jy moet self uitvind wie jy is en nie ander mense vir jou laat besluit nie.
assonansie: beklemtoon beeld van seun wat in sy kamer sit en dink.
Hy dink nie dis belangrik nie. Dit gee die leser perspektief oor die skrywer.
Die woord sluit aan by die titel, want dit "raam" die spreker.
Sy vuil bril is 'n metafoor vir hoe hy homself sien: nog nie duidelik nie.
Dit beklemtoon dat hy (as tiener) nog probeer uitvind wie hy is.
Geen bewyse dat hy met sy hande werk nie.
Hy probeer homself dalk oortuig.
"verby": hy kom
agter sy hare is
nie wie hy is nie.
Tipografiese wit
beklemtoon hoe hy lyk
Sy onderwysers wat hom prys, kry ook iets om te kritiseer.
Suggereer: Dit is minder belangrik
In teenstelling: sy sport is nie so goed soos sy akademie nie
Hy dink (r.1) verder
Laaste gedagtes:
Die gedig is "vrye vers" want dit volg so mind "gedig"-reëls: geen vaste rympatroon, geen vaste strofepatroon, geen vaste versreëllengtes.
Die gedig is "metapoësie":
hy skryf oor hy wat skryf
hy skryf oor homself in die derdepersoon
Full transcript