Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Die Hanswors (SJ Pretorius)

Graad 12 Poësie
by

Tiaan Lötter

on 8 May 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Die Hanswors (SJ Pretorius)

Die hanswors
(SJ Pretorius)
Die hanswors
(SJ Pretorius)
1. Met sy afsigtelike boggel
2. En kromheid, het hul hom gekoggel,
3. En bitterder was hul venyn
4. As sy vergroeide rugraatpyn

5. Tussen die diere in 'n hoek
6. Het hy eensaamheid gesoek
7. "Met klere wat gedurig gaar is,
8. Wat doen die vent met sy salaris?"

9. Hy't maandeliks by die pos kantoor
10. 'n brief gepos of een gelees
11. By die dierkratte, oor en oor
12. "Sou daar tog êrens iemand wees?"

13. En daardie ewige reuk en drank:
14. Nie een sou huil as hy bedank
15. Maar waar hy in die sirkustent
16. Aapagtig teen die firmament,
17. Hoog teen die takelwerk, kon klouter.
18. Die dood uittart, en, klein kabouter
19. Sy duiwelstreke uithaal onder
20. Dat almal skater vir die wonder,
21. Is hy, hoeseer verag, verlate
22. Nog deur die baas beskou as bate

23. Toe het 'n brief gekom eendag. . .
24. Hy't oor die bed gebuk, verblind,
25. Terwyl 'n boggelvroutjie,sag,
26. Sterwend fluister; "dankie my kind. . ."
1. Met sy afsigtelike boggel
2. En kromheid, het hul hom gekoggel,
3. En bitterder was hul venyn
4. As sy vergroeide rugraatpyn

5. Tussen die diere in 'n hoek
6. Het hy eensaamheid gesoek
7. "Met klere wat gedurig gaar is,
8. Wat doen die vent met sy salaris?"

9. Hy't maandeliks by die pos kantoor
10. 'n brief gepos of een gelees
11. By die dierkratte, oor en oor
12. "Sou daar tog êrens iemand wees?"

13. En daardie ewige reuk en drank:
14. Nie een sou huil as hy bedank
15. Maar waar hy in die sirkustent
16. Aapagtig teen die firmament,
17. Hoog teen die takelwerk, kon klouter.
18. Die dood uittart, en, klein kabouter
19. Sy duiwelstreke uithaal onder
20. Dat almal skater vir die wonder,
21. Is hy, hoeseer verag, verlate
22. Nog deur die baas beskou as bate

23. Toe het 'n brief gekom eendag. . .
24. Hy't oor die bed gebuk, verblind,
25. Terwyl 'n boggelvroutjie,sag,
26. Sterwend fluister; "dankie my kind. . ."
Waaroor dink jy gaan die gedig?
Die realiteit van "hansworse"
is...was baie anders.
Strofe 1
Strofe 2
Strofe 3
Kwatryn
Kwatryn
Kwatryn
Strofe 4
10 Versreëls
Strofe 5
Kwatryn
paarrym
paarrym
kruisrum
paarrym
paarrym
kruisrym
Alleenplasing in rym vir
beklemtoning
:
Hoe alleen / verlate die hanswors is.
Stemming en
atmosfeer is
hartseer en
swaarmoedig

Strofe 1
Sy voorkoms en hoe hy daaroor voel.
' n Baie hartseer
verhaal word in storie vertel:

Die hanswors word
gespot
oor sy
gebrek
.

Sy
boggelrug
is seer,
maar die
bespotting
maak hom seerder.

Strofe 2
Hoe hy lyk vir ander mense
Hy sit altyd in ‘n hoek tussen die diere.
Hy kruip alleen weg.
"eensaamheid"
: hy is alleen
Hy lyk sleg: sy klere is vuil en hy ruik na drank.
Mense wonder wat hy met sy geld doen

Die aanhaling/direkte rede is mense wat skinder!
Strofe 3
Hy het moontlik iemand (skep intrige)
Elke maand het hy ‘n brief gepos en ‘n brief ontvang.
Almal het gewonder wie aan hom skryf.
Aanhaling / direkte rede is weer mense wat oor hom praat / skinder.
Strofe 4
Sy doel in die sirkus
Niemand
sal hom
mis
as hy
bedank
nie,
maar
mense
wat na die sirkus
kom,

lag
altyd vir sy
toertjies
.
Die
sirkusbaas
weet hy is
goed
vir besigheid (
inkomste
), maar sê hom ook
sleg
.
Strofe 5
Intrige word voltooi
Die hanswors kry sy
laaste
brief: sy ma gaan
sterf
.
Ellips
/ stippels: "..." -
tydsverloop
Die
hanswors
is langs sy ma se
sterfbed

sy
bedank
hom vir die
geld
wat hy
gestuur
het.
Ma
het ook ‘n
boggelrug
soos die
hanswors
Ellips (...) wys dat gedagtes wat aangaan –
die leser kan se gedagtes voltooi die verhaal
BELANGRIKE ELEMENTE:

SINTUIGLIKE WAARNEMING
– dit wat die hanswors
sien
en
hoor
en
voel
wys op die
eensaamheid
van die hanswors.
KONTRAS
(teenstelling) – die hanswors moet die mense
vermaak
(amuse) maar hy is baie
ongelukkig
(sielsongelukkig).
VERKLEINING
– ‘boggelvroutjie’ 'n skep atmosfeer van
simpatie
.
Dieper betekenis
: Die gedig wys vinger na mensdom wat misvormde mense gebruik in sirkusse of hulle spot.

Tema
: lyding van ‘n mens met ‘n gebrek.
Belangrik vir die eksamen:
Wending in die gedig:
wanneer hy van sy ma moet
afskeid
neem. Albei het ‘n boggelrug.
Ellips ("..."):
die hanswors het elke maand sy geld vir sy ma gestuur. Dit laat die leser daaroor
dink
en beklemtoon die patos (wat jou gevoelens aanraak).
Ironie:
Hy verskaf
vermaak
/ Hy is
hartseer
Stemming
van gedig is
swaarmoedig
Enjambement:
Help die vloei van gedig
Full transcript