Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Die kind wat doodgesteek is deur 'n rower in Landsdowne

No description
by

Charmaine Schoeman

on 2 August 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Die kind wat doodgesteek is deur 'n rower in Landsdowne

Strofe 1
Strofe 2
Strofe 4
Die rowers breek in en die huiswerker probeer hulle keer

Die baba het haar laaste maaltyd gehad [
Purity
en
speeksel
verwys na baba-wees]
Oulaas
is hier tragies
Trane sal bloed word as sy later doodgesteek word

PARADOKS: ONSKULD & SKULD(Baba en moordenaars)
Realiteit van gruweldaad is beklemtoon



Digter verwys na die tragedie van ons tyd- apatie

'Die kind'= Baba Jordan= sy verteenwoordig elke kind wat 'n slagoffer geword het van
geweld en misdaad
15 Junie 2005
Baba Jordan Leigh vermoor
Strofe 3
Dina Rodrigues se jaloesie oor haar verliefde se baba het haar daartoe gedryf om mans by 'n taxihalte te huur om die baba dood te maak.
Jordan was skaars 6 maande oud toe 'n "rower" in haar huis ingebreek het en die huiswerker oorval.
Jordan Leigh is in haar nek doodgesteek.
Die dood van Jordan Leigh is bekendgemaak
RSG
News24.com
SABC2-nuus
Die hele wêreld is geskok
(Die polisie en distrikgeneesheer ingesluit)
Die kind wat doodgesteek is deur 'n rower in Landsdowne

Erns Grundling
Die gedig begin soos 'n koerantartikel:
Kaapstad-
woorde uit artikel-"met 'n steekwond in die nek"
noem die koerant (Die Burger) waarin die artikel gevind is
Feite-ouderdom van Jordan Leigh/ hartseer van ma en grootouers met wie sy gewoon het

vertel hoe sy dood is
Vertel waar sy doodgevind is
Verteller: 3de persoon- verskaf inligting en simpatie

Rym: Vrye vers met paarrym, kruisrym en omarmende rym in strofe 2 met
voed
,
bloed
&
ontmoet

Laaste versreël van die gedig versterk hierdie hartseer en ellende
- op sy eie(alleenplasing) vir beklemtoning
Beeldspraak

Alliterasie: "binnekort ook bloed"/"honderdduisenddode"
Assonansie: "lem en nek"
Herhaling" "met 'n steekwond in die nek"/ "sê"/ die kind"/ "die kind is dood"
Alleenplasing: "sonder 'n kans"


Al die beeldspraak beklemtoon die sinnelose dood van 'n onskuldige baba

2006-02-02 22:41

Van der Heyde testisfied that the single wound which killed Jordan-Leigh was applied with such force that it severed the trachea (airway) and left incisions on the vertebrae.
Throat damage described

"The cause of death was a penetrating, incisive wound to the neck and the consequences thereof," she said.

Rodrigues, Zanethemba Gwada, Sipho Mfazwe, Mongezi Bobotyane and a 16-year-old youth have pleaded not guilty to all charges, including murder and conspiracy to murder.

Van der Heyde said that, besides the trachea, damage also was caused to the oesophagus (gullet), the left jugular vein, and the left vertebral artery.

The spinal cord was intact.

She said the six-month-old baby, who was received at the mortuary in a nappy, measured 63cm from head to heel, weighed eight kilograms, had a small physique and good nutrition.

"(Her) face and neck (was) covered in blood."

Van der Heyde said the wound was 2.7cm long and had regular, sharp edges, "consistent with that caused by a sharp object".

She could not say what type of weapon was used, but it could have been a knife.

Previous testimony by the baby's uncle, Dylan Norton, suggested one of the accused had a knife about 30cm long.

Van der Heyde said the baby would have bled to death in less than 10 minutes.

. - Die Burger/Sapa

Die Burger

Full transcript