Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Die molkonsep

Very large numbers of very small things
by

Linda Scholtz

on 4 August 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Die molkonsep

Die Mol Konsep
'n Mol is 'n teleenheid:
Dit is 'n stel 'n sekere hoeveelheid goed voor
'n dosyn = 12 goed
Baie getal
Groot
vir baie goed
klein
'n Mol = 6.022 x 10 goed
23
'n baie getal!
GROOT
Hoe groot is groot?
1 x 10 sekondes = 31.7 jare ( langer as wat jy al lewe)
really?
1 mol sandkorrels kan die die Noord-Kaap, Oos-Kaap en Wes-Kaap bedek met 'n laag sand wat ongeveer 1m dik is.
Aces!
'n paar = 2 goed
1 x 10 sekondes = 31,700 years
12
9
1 x 10 sekondes = 11.57 dae ( 'n week en 'n half )
6
'n mol is 600 BILJOEN keer groter as 'n triljoen!
Check here to see the calculations!
So, duidelik is sandkorrels te groot om te tel in mol. Wat van iets kleiner? Soos selle:
Hoe klein is klein?
Dit is moeilik om die gemiddelde aantal selle in die gemiddelde menslike liggaam te bepaal. Skattings wissel van 10-100 triljoen selle. Kom ons neem aan daar is 50 triljoen selle per menslike liggaam.
13
5.00 x 10 cells/person
6.50 x 10 people/earth

3.25 x 10 cells/earth
13
9
23
Al die menslike selle op aarde maak 0.5 mol op!
Think about that!
So groot as wat 6.02 x 10 is, is dit hoeveel molekule daar in 18 ml water is
23
x
Avogadro se konstante (N )
A
Die aantal deeltjies in een mol van 'n stof = 6.022 x 10
23
HgO
Suiker:
C H O
6
12
6
S
CuSO .5H O
4 2
NaCl
Cu
Daar is 1 mol van elke stof in elke beker
Let op daar is 6.02x10 molekule
van elke stof in elke beker
23
Omdat ons werk met klein deeltjies kort ons 'n relatiewe eenheid.
1 mol = 6.022 x 10 deeltjies
Hierdie waarde staan bekend as Avagadro se konstante (N )
Molêre Massa (M ) is die massa van 1 mol atome, molekule of formule eenhede in g.mol
Die verwantskap tussen mol en molêre massa is:

A
23
-1
m
n=
m
M
m
n mol (mol)
m massa (g)
M
m
molêre massa (g/mol)
Molêre Massa ( )
M
m
Verwantskap tussen mol en Molêre massa
2
n=
m
M
m
n mol (mol)
m massa (g)
M
m
molêre massa (g/mol)
Ons kan dus bepaal hoeveel mol van 'n stof ons het deur die onderstaande berekening:
Hoeveel mol watermolekule is daar in 63g water?

M = 18. 01 g/mol

n =

n =

n = 3.50 mol
m
m
63
18.01
m
M
m
Daar is 6.022 x 10 atome in 12g C - koolstof en dit word beskou as 1 mol van hierdie stof
23
Die molêre massa verwys na die massa van 'n
stof uitgedruk in g/mol

H = 1.01 g/mol
O = 16.0 g/mol
C = 12.01 g/mol

Voorbeeld:
Wat is die massa van H O?

M = (H O)
= (2 x 1.01 g/mol) + (1 x 16.0 g/mol)
= 18. 01 g/mol
12
2
Full transcript