Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Poësie

No description
by

Marelize Swanepoel

on 19 August 2017

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Poësie

Begin by die begin! Boekuitleg
Daar is groot fokus op inhoud, maar bittermin fokus op metodes om enige inhoud te kan hanteer.
Hierdie benadering het tot gevolg dat die onderwyser harder werk as die leerders voor hulle.

Juffrou moet ontleed
Juffrou moet verduidelik
Juffrou moet notas verskaf
Poëtiese begrippe hoef nie net 'n lys woorde te wees nie.
Visuele Afrikaans
Poësie is 'n gesprek;
behandel dit so.
Poësie
Wenke en idees
1
2
Gedig word in die
middel van twee
bladsye geplak.
Plak die vrae op die volgende bladsy.
13 Augustus 2016
Naam van gedig
Plak AL die gedigte reeds aan die begin van die jaar in die Poësie-boek.
Nommer die bladsye aan die regterkant bo.
Wat bly oor vir leerders om te doen?
Juffrou verduidelik.
Leerders luister en skryf.
Die metode herinner my baie aan 'n blondine en kougom...
Moontlike oplossing?

Hersien eers poëtiese begrippe aan die begin van die jaar.
Stel 'n gids saam met terme, definisies en voorbeelde.
Leerders kan nou self naslaanwerk doen as
voorbereiding.
Hulle het reeds al die gedigte, doen eie ontleding om voorbereid in die klas in te stap.
doel met
Dan bereik ons, ons eintlike
Ons tree in 'n gesprek.
poësie-onderrig:
Rymskemas: Volrym
Omarmde
rym
Paarrym
Kruisrym
Gebroke
rym
Vrye vers
a
b
b
a
a
a

b
b
a
b
a
b
a
b
c
a
Geen vaste rymskema nie
Beeldspraak
'n Prentjie word d.m.v. woorde geskep.
Vergelyking
Metafoor
Personifikasie
Stylfigure
Identifisering en funksie is belangrik
Ellips
Progressie
Suggestie
Klimaks
Hiperbool
Ironie
Stylfigure
Identifisering en funksie is belangrik
Oksimoron
Onomatopee
Retoriese
vraag
Polisindeton
Simbool
Antitese
Integrasie met taal en begrip:
HOE??
Juffrou Marelize Swanepoel
www.swanies.co.za
Full transcript