Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Deelwoorde - Afrikaans EAT

No description
by

Jean Vermeulen

on 27 February 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Deelwoorde - Afrikaans EAT


Die man pak sy ge
was
te klere in sy tas.
Die (lek) kraan is in die badkamer.

Die
lekkende
kraan is in die badkamer.



Die (speel) kinders maak 'n geraas.

Die
spelende
kinders maak 'n geraas.
(kyk na die spelreëls!)
Die aksie is reeds voltooi (completed)
Ons voeg by: GE + WERKWOORD + TE / DE
Dis gewoonlik kos of klere
Spelling rules apply only in teenwoordige tyd.
long vowel aa, ee, oo etc - drop one vowel.
short vowel sound - double last consonant.
Die aksie is nog nie voltooi nie
Ons voeg
-ende
aan die einde van die werkwoord

bv.: Die (huil) kind het na haar ma toe gehardloop.

Die
huilende
kind het na haar ma toe gehardloop.

Die dapper seun het die brandende
vuur geblus.

Die dapper seun het die (brand) vuur
geblus.

Draai die lekkende kraan toe, want ek
hoor lopende water.

Draai die (lek) kraan toe, want ek hoor
(loop) water.

Die pratende / geselsende / singende
laggende / skreeuende kinders pla die
gaste.

Die (praat / gesels / sing / lag / skreeu)
kinders pla die gaste.

Die blaffende hond dink dat die brullende
leeu sal weghardloop.

Die (blaf) hond dink dat die (brul) leeu
sal weghardloop. (*spelling rule)



Die gekoopte rok hang in my kas.

Die (
koop
) rok hang in my kas.

Die
werk
ende moeder was baie moeg.

WANNEER GEBRUIK ONS
Voeg die gerasperde kaas, gesnyde uie en gekapte neute by die gemaalde vleis.

Voeg die (rasper) kaas, (sny) uie en (kap)
neute by die (maal) vleis.

Ek kan nie meer die gerekte trui dra nie.

Ek kan nie meer die (rek) trui dra nie.

Al die leerders is opgewonde oor die
naderende vakansie.

Al die leerders is opgewonde oor die
(nader) vakansie.

Teenwoordige deelwoord
participles
Deelwoorde
Die (loop) water het die swembad volgemaak.
Die
lopende
water het die swembad volgemaak.
(spelreëls!)
VOORBEELDE

present participle, ING
Verlede Deelwoord
bv.: Ek hou van
(kap)
neute.

Ek hou van
ge
kap
te
neute.
Past participle -ed
Die (stoom) groente is op my bord.

Die ge
stoom
de groente is op my bord.
Die man pak sy (was) klere in sy tas.
-TE -DE
WERKWOORDE WAT EINDIG MET:
K
F
P
G
S
ung
u
anda
aan
uid
AL DIE RES...
Meer Voorbeelde:
Die (
werk
) moeder was baie moeg.
ask if the action is completed or not.
can the noun do the "action/verb"
NOG VOORBEELDE
Full transcript