Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Kabouterliefde (Ingrid Jonker)

Graad 12 Poësie
by

Tiaan Lötter

on 22 April 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Kabouterliefde (Ingrid Jonker)

1. Die kabouter met die rooi-rooi pet
2. die kabouter met die geel hemp aan
3. het sy hart gistraand vir my gegee
4. en sy hemp is vir die maan

5. Die hoepelronde blou-blou lug
6. het kadoemps op die grond geval
7. hy’t dit blink-blou in sy hand gerol
8. toe speel ons daarmee bal

9. Die sterre met hul wit ligte
10. het geknipoog toe ons lag
11. hul’t rondom ons in ‘n kring getrek
12. soos ‘n laer in die nag

13. Die aandblom het sy trom-trompet
14. geblaas in die warrelwindkring
15. die kalkoentjies met hul rooi mondjies
16. het die sprinkaan-wals gesing

17. Die maan met sy geel lyfie
18. het gaan plat lê op sy rug
19. hy’t gaan slaap by die gousblomme
20. met sy boepens in die lug

21. Die kabouter met die rooi-rooi hart
22. het dit self vir my gesê
23. hy’t die aardbol oor sy kop gegooi
24. o dis hier waar die liefde lê
Kabouterliefde (Ingrid Jonker)
Bou:
kwatryn 2
kwatryn 3
kwatryn 4
kwatryn 5
kwatryn 6
kwatryn 1
Rym:
eindrym
eindrym
eindrym
eindrym
eindrym
eindrym
Skep die idee van 'n sprokie: fantasiewêreld weg van die werklikheid.
Dis meer as ‘n kindergediggie...fantasie van liefde deur die oë van 'n kind.
Strofe 1

Voorkoms van kabouter
"rooi-rooi" herhaling vir beklemtoning:
kleur en speelsheid / kinderlikheid

"hart" = Liefde (rooi)
"Maan" = romanties (geel)
Die gebruik van kleur:
Primêre kleure asook kleure in kinderboeke.
Strofe 2

Onmoontlike dinge wat gebeur versterk atmosfeer van
fantasie
.
“kadoemps” is
klanknabootsing
/
onomatopee
:
versterk atmosfeer van
kinderlike geluk
"hoepelronde lug" is 'n
metafoor
:
magiese element in sprokies
lug is soos 'n hoepel
Kabouter speel bal
wys hulle is
gelukkig/vrolik
Strofe 3

"Sterre knipoog" is personifikasie
fantasie
atmosfeer
almal is
gelukkig

"soos ‘n laer in die nag" is 'n vergelyking
die
kring

sterre
met 'n
beskermende

sirkel
Strofe 4 - Die musikale kwatryn

Klankherhaling (iteratiewe) / Klanknabootsing
"Trom-trompet"
twee musiekinstrumente

"kalkoentjies met hul rooi mondjies"
blomme wat sing

binnerym en halfrym
personifikasie
Strofe 5

Maan se personifikasie
"geel lyfie"
"plat lê op sy rug"
"boepens in die lug" en "slaap": halfmaan

Almal voel gelukkig
selfs die maan kan gan slaap.
Strofe 6

Begin weer met “
Die kabouter
”:
sirkel (vorm van bal) voltooi
siklus voltooi

“het dit self vir my gesê” is persoonlik
"die aardbol oor sy kop gegooi" en
“0” tussenwerpsel:
verwondering / geluk!
Baie voorbeelde van:
Personifikasie
Onomatopee (klanknabootsing)
Iteratief – klankhaling
Binnerym
Halfrym ( alliterasie en assonansie)
Toon
: die gevoel (
atmosfeer
)

Tema
: verbeeldingryke wêreld van 'n kind – die storie van die
liefde
: dit is 'n kinderlike weergawe van hierdie emosie
Full transcript