Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Nuwe Skoolreëls

Afrikaans EAT Graad 7
by

Jean Vermeulen

on 15 November 2013

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Nuwe Skoolreëls

Nuwe Skoolreëls
Jaco Jacobs
Weg met kwaai onderwysers
en somme doen op die bord -
die stuur van sms'e
is ons skool se nuwe sport!
Weg met grys uniforms;
koebaai skoene en kouse -
ons hou elke dag
drie ure lank pouse!
Huiswerk en take
word dadelik verbied;
'n prettige popliedjie
vervang ons ou skoollied.
Geen stoute kind
mag ooit weer detensie kry nie.
Niemand loop ooit weer
in 'n netjiese ry nie.
Daar's splinternuwe Playstations
in elke liewe klas...
Skool sou soveel pret wees
as ék die skoolhoof was!
angry teachers
Away
sums (mathematics)
They want to make the sending of sms's a school sport.
Strofe 1:
kommapunt: hy verduidelik
meer oor die uniforms waarvan
hy nie hou nie.
totsiens (goodbye)
Hy groet die dinge
waarvan hy nie hou nie.
Wat is dan nou beter as...
Uitroepteken: maak sy standpunt duidelik!
tasks
immediately (feel the sense of urgency!)
banned
alliterasie
die herhaling van
konsonante...
replace
Die woord 'ou' wys vir ons dat hulle nie
van hulle skoollied hou nie.
Dis ouderwets! (old fashioned).
Daar is
Dis so asof hy in gedagte is...
Dink net hoe lekker klas sou wees
as jy heeldag net PS kan speel!
aksentteken:
emphasises the "ek"
dis asof dit in hoofletters geskryf is
Rympatroon?
Elke strofe het vier reëls:
Wat noem mens dit?
Atmosfeer van die gedig:
Hou die spreker van skool?
Hy is ontevrede!
Full transcript