Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

8 Besigheidsfunksies:

No description
by

Annalee King

on 26 August 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of 8 Besigheidsfunksies:

Funksies van 'n besigheid:
Openbare - betrekkinge - funksie:
Openbare - betrekking handel gaan daaroor om besighede positiewe publisiteit te gee ten opsigte van die publiek. Dit is die funksie wat die kommunikasielyn is tussen die publiek/gemeenskap en die besigheid.
Menslike - hulpbron funksie:
Risikobestuur:
Ontevrede werkmag = risiko van arbeidsoptrede.
Arbeidoptrede kan lei tot onproduktiwiteit en sodoende 'n verlies aan inkomste.
Klaswerk:
Som die behandelde vier funksies op deur aktiwiteit 14. 2 se tabel te voltooi.
8 Hooffunksies van 'n besigheid:
Administrasiefunksie
Aankoopfunksie
Bemarkingsfunksie
Finansiêle funksie
Openbare - betrekkinge - funksie
Menslike - hulpbron - funksie
Produksiefunksie
Algemene bestuursfunksie
Eienskappe, rol en belagrikheid:
Vind uit hoe die publiek die besigheid beskou.
Advies in verband met die verbetering van die besigheid se publieke beeld.
Kommunikasie met publiek.
Reklamegeleenthede - borgskappe ens.
Risikobestuur:
Beskerm besigheid teen slegte publieke reputasie.
Slegte reputasie = vekleining van klantebasis.
Bestuur die mense in die besigheid. Om om te sien na die werknemers se behoeftes en welstand.
Eienskappe, rol en belangrikheid:
Werving of aanstelling van personeel.
Administrasie van werknemers aktiwiteit. Bv. personeelverlof
Behoud van personeel.
Opleiding van personeel.
Afdanking van personeel.
Beveiliging van werkplek.
Handhawing van goeie arbeidsverhoudinge.
Behoud en implementering van toepaslike wette.
Produksiefunksie:
Die bestuur van alle aspekte van die produksieproses.
Eienskappe, rol en belangrikheid:
Verkryging van nodige hulpbronne vir produksieproses.
Bestuur van alle aspekte van produksieproses.
Skedulering.
Kies van beste produksiemetodes.
Bestuur van produksiebegrooting.
Verbetering van produksieproses namate tegnologiese verbetering en veranderinge.
Risikobestuur:
Die rol van die produksiefunksie is om produkte van goeie gehalte te maak. Indien die produksiefunksie nie korrek funskioneer nie sal die besigheid nie produkte van goeie gehalte kan lewer nie wat 'n negatiewe effek op die besigheid sal uitoefen.
Algemene Bestuursfunksie:
Die funksie wat toesig hou oor al die ander besigheidsfunksies.
Eienskappe, rol en belangrikheid:
Hou besigheid op koers om doelwitte doeltreffend te bereik.
Hou toesig oor al die ander funksies in die besigheid.
Beheer al die ander bestuurders in die besigheid.
Beplan, organiseeer, lei en beheer hulpbronne.
Verseker samewerking van al die ander funksies in die besigheid.
Risikobestuur:
Die algemene betsuursfunksie is verantwoordelik vir die produktiewe en effektiewe funksionering van al die ander besigheidsfunksies en sodoende moet hierdie funksie die risikobestuur van al die ander funksies in besigheid onder beheer hou en verseker dat die besigheid sy missie en visie bereik.
Full transcript