Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Copy of Touloper

No description
by

mariska sounes

on 22 April 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Copy of Touloper

Touloper
deur Fanie Viljoen
Die ek-verteller begin met die 'storms' tuis-dui op probleme(spanning/rusies)- hy is 'n touloper-stadig en versigtig hanteer hy alles-hy dink aan die woorde wat hy gehoor het
hy is gekritiseer
die oë wat na hom kyk is negatief
sy web is die vangplek: deure toegemaak (deurhandvatsels)en mure afgesluit/familiefoto's en almanakke (kalenders) al hierdie elemente dui op die huis van binne- hy is hier vasgevang
Touloop is sy
ontsnappingsvlug
-weg van verwyt en hartseer-hy voel veilig as hy hoog bo die situasie is
Sy enigste probleem is die wind-
(figuurlike probleme wat hy tuis met sy ouers ervaar)
maar hy fokus op sy tou(
sy redding
) tree vir tree- so vermy hy sy gevoelens en sy pyn
Rym: Vrye vers (hy wil vry wees);
geen hoofletters/leestekens nie
verslengte is onreëlmatig
Boodskap: Kinders ly onder slegte verhoudings tuis/druk op kinders tuis is soms te veel
Beeldspraak
Alliterasie
met 'woed weer'/'voetjie vir voetjie'/'skuifel ek vorentoe verby die verwyt-winde van..'/'ver verwyder'
Herhalende 'v'-klank dui op woede
Wending met 'maar'
Kontraste: BO= Vryheid/ontsnapping/geluk(tydelik)
ONDER
= woede/verwyt/probleme/kritici
Metafoor- titel 'Touloper' dui aan hy is metafories 'n touloper(balanseer op hoë gespanne tou )weens die probleme en kritici tuis
Full transcript