Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

GEDIG – DIE NUWE KIND – Pieter strauss

No description
by

Marcel Cornelius

on 7 February 2017

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of GEDIG – DIE NUWE KIND – Pieter strauss

DIE NUWE KIND

1 Ons oë pen jou in jou spore vas:
2 die nuwe kind hier in ons klas.
3 In óns skooldrag, langs óns meneer,
4 jou hare volgens die reëls geskeer.

5 “Hector Subokwe,” hoor ons jou naam,
6 “’n koningskind” – al is jy skaam.
7 Bedees knik jy asof jy óns bedank
8 en gaan sit dan stil in jou bank.

9 Uit ’n Tupperware-bakkie, soos dit hoort,
10 eet jy pouses jou snytjies brood.
11 Maar eenkant, alleen, onder ’n boom
12 gaan staan jy dan en droom.

13 In die kunsklas word jou pen ’n mas,
14 hys jy prentjieseile uit jou ribbekas,
15 vaar jy weg oor wit papier
16 die toekoms in, nog ver van hier …

They keep their focus on him
Herhaling van ons - dui besitting aan.
Seun hou by reëls
Geen vriende
Kuns is kind se ontvlugting van die werklikheid
Sy pen stuur hom nes 'n mas 'n boot stuur.
mas,hys, seile, vaar = seevaart terme
Full transcript