Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Copy of Kinderspeletjies

No description
by

Bernadette Johnston

on 5 June 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Copy of Kinderspeletjies

Titel & tema
Deur middel van 'n
speletjie
, is die realiteit dat die mens
die aarde vernietig
- Moederaarde word deur die mens opgeëet deur besoedeling en sy soeke na geld;

d
ie titel is ironies want die einde van die aarde is nie kinderspeletjies nie
Die speletjie
. dis amper te laat dat die mens besef hoe die aarde vernietig is
. die tyd
10-uur
= daar is nog tyd om iets daaroor te doen
. die tyd
11-uur
= tyd gaan vinnig verby, so die mens moet NOU iets doen voordat dit te laat is
Die Realiteit
die mens moet besef dis amper te laat
'= mens aangespreek 'my kind'
as ons nie na die natuur en aarde kyk nie sal dit sterf- en ons sal ook sterf
moeras= die dood van die aarde
kreature= slegte dinge wat die aarde se einde beteken
'vreemde diere' dui aan die dood
van moederaarde
spartelende visse= die aarde sterf bietjie vir bietjie
leë oewers, mynvelde, stede ens. dui aan die finale vernietiging van die aarde- a.g.v. ons aksies
'verdwyn' dui op die finale dood van die aarde
' Etenstyd' dui op die slegte houding van die mens- ons wil eet, en luister nie na die waarskuwing nie (deel van die kinderspeletjie gedeelte)
Beeldspraak/rym/verteller
Metafore
: 'vreemde diere' ;'half dier', half mens, half monster';'spartelende visse' en 'moeras' =
die dood van moederaarde
Alliterasie
: k-klank in 'klouter kreature'
Herhaling
: 'laat' en 'wolf'
Ellips
: dui aan die dood van ons aarde- te laat


Verteller-
derdepersoon
- waarsku die mens
Rym-
Vrye vers
Kinderspeletjies
F. Greyling
Full transcript