Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Kontak (Theo de Jager)

Graad 12 Poësie
by

Tiaan Lötter

on 22 March 2016

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Kontak (Theo de Jager)

Ek kon jou met n selfoon bel

Om te sê dat ek jou baie mis

Maar die kaart was gekrap, die batterye pap

En die boodskap het in die niet verdamp




Ek het vir jou ‘n brief geskryf

En my hart se hoeke daarin uitgewas

Maar my pen was te krom, my vingers te dom

Om die woorde in die koevert te pas




Toe het ek maar ‘n duif gestuur

Sonder skrif of klank, en nou wag ek,

Hoop ek en bid ek dat hy terug sal kom

Met n takkie blare in sy bek
Strofe 1 - Bou:
4 Versreëls - Kwatryn
Waaroor gaan die gedig?
'n Jong man probeer met 'n meisie kontak maak.

Titel: "Kontak"
= In aanraking kom. Om te kommunikeer, te voel of aan te raak.
Kontak
Theo
de Jager

1
2
3
4
a
b
c
c
Geen rympatroon, behalwe aand einde =
eindrym
.
Daar is wel ritme.
Strofe 2 - Bou:
4 Versreëls - Kwatryn
5
6
7
8
a
b
c
b
Geen rympatroon,
behalwe aand einde =
eindrym
.
Daar is wel rym vir
ritme.
Strofe 3 - Bou:
4 Versreëls - Kwatryn
9
10
11
12
a
b
c
b
Geen rympatroon,
behalwe aand einde =
eindrym
.
Liriese
Liefdes-
gedig

Binnerym.
Binnerym.
Eerste kwatryn:
Hy wou haar bel, maar daar is
struikelblokke (verskonings):
(Sim)kaart van selfoon is gekrap.
Selfoon se battery is pap
Sein verloor / boodskap het verlore gegaan
Herhaling van "ek" beklemtoon dis dringend.
Tweede kwatryn:
Hy skryf nou 'n brief, maar daar is
struikelblokke (verskonings):
Die pen wou nie behoorlik skryf nie,
Hy kan ook nie die brief in ‘n koevert sit nie.
Beeldspraak (Figuurlike taal):
"my hart se hoeke daarin uitgewas"
Hy vertel hoe hy voel. Maar "hoeke" is vreemd op 'n hart. Dit verwys na die koevert en hy wat sukkel om te kommunikeer.
Metonimia:
"woorde"
Verwys na kontak wat hy begeer.
Derde kwatryn:
Niks werk nie, daarom stuur hy 'n duif
Intertekstualiteit:
Noag – terug in Bybelse tyd het 'n duif teruggekom met ‘n “takkie in sy bek”
“Wag ek , hoop ek en bid ek” dat duif sal terugkom
Simboliek:
"duif"
'n Simbool vir vrede en hoop

Spreker hoop sy kontak hom eerste.
Digter:
Skugter en skaam, redes hoekom hy moontlik die
spreker
is.
Spreker:
Skugter en skaam
Sonder selfvertroue
Sukkel om te kommunikeer
"hoop" dat meisie hom sal kontak
Het verskonings hoekom meisie eerste moet kontak maak.
Wat nog?
Regressie
– Modern, dan 30 jaar terug en dan Noag / Bybelse tyd.
Progressie
– Wag word hoop (bid?)
Toon
- Gemaklike skryfstyl. Gedagtes is eenvoudig en maklik om te verstaan.
Tema
- Hy is bang. Negatiewe woorde soos "kon" en "maar" dui aan dat hy te bang was om dit te doen. Tog, hoopvol.
Full transcript