Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

ADJEKTIEWE: PREDIKATIEF / ATTRIBUTIEF

No description
by

KOOS KOTZE

on 1 March 2016

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of ADJEKTIEWE: PREDIKATIEF / ATTRIBUTIEF

Byvoeglike naamwoorde wat
voor die s.nw. geskryf word, kan
'n -e by die woord gevoeg word
die (goed) boek, word...
die
goeie
boek

omdat
'goeie'
voor die s.nw. staan,
gee ons dit 'n sekere naam, nl.

ATTRIBUTIEF
'goeie' is dus 'n attributiewe byvoeglike naamwoord
byvoeglike naamwoorde kan in
enige sin voor die s. nw. of
na die s. nw. geskryf word
bv. Die goei
e
boek is mooi, of
Die boek is
goed
om te lees.
ADJEKTIEWE of
BYVOEGLIKE NAAMWOORDE
wanneer ons die byv. nw. na die s. nw. in die
sin skryf, nl.
die boek is goed, noem ons dit 'n
PREDIKATIEWE
Byvoeglike naamwoord.
SAMEVATTING:
b. nw. voor s. nw.: ATTRIBUTIEF
b. nw. na s. nw. : PREDIKATIEF
2 soorte adjektiewes:
attributief
predikatief
Full transcript