The Internet belongs to everyone. Let’s keep it that way.

Protect Net Neutrality
Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

EKSAMENLOKAAL

No description
by

Marcel Cornelius

on 6 September 2016

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of EKSAMENLOKAAL

EKSAMENLOKAAL
EKSAMENLOKAAL - SUZAAN LAING


1. Haar voete klink hard op die houtvloer
2. soos sy op en af stap
3. tussen rye tjoepstil banke

4. Nou en dan kraak die blaai van ‘n blad
5. die Septembereksamenlug.

6. hande bewe met rukke oor skoon wit velle
7. los ‘n inkwarboel agter.

8. Die horlosie tel twee ure af.

9. Sy stap stadig en oes die stele een vir een
10. Blou op wit:
11. Ryp met gistermiddag se kennis.


STROFE 1
1. Haar voete klink hard op die houtvloer
2. soos sy op en af stap
3. tussen rye tjoepstil banke
STROFE 3
6. hande bewe met rukke oor skoon wit velle
7. los ‘n inkwarboel agter.

STROFE 2
4. Nou en dan kraak die blaai van ‘n blad

5. die Septembereksamenlug.
PERSONIFIKASIE
Metafoor: die stilte in die vertrek word verbreek
Manier hoe leerders skryf
Inkwarboel is die letters, woorde wat hul gekskryf het.
STROFE 4
Die horlosie tel twee ure af.
Personifikasie
Ure gaan stadig verby
Alleenplasing beklemtoon die versreël
leerders se bewustheid van tyd word beklemtoon
STROFE 5

9. Sy stap stadig en oes die stele een vir een
10. Blou op wit:
(
verwys na blou ink op papier
)
11. Ryp met gistermiddag se kennis.

Metafoor vir die velle papier
wat nou ryk in kennis is en geoes kan woord soos 'n boer sy gesaaides sal oes.
Al die kennis wat die kinders opgedoen het toe hulle die
vorige dag vir die eksamen geleer het.
Full transcript