Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Direkte en Indirekte Rede

direct & indirect
by

Corrie Gunter

on 12 November 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Direkte en Indirekte Rede

Direkte en Indirekte Rede
direct & indirect
General Rules:

1) Don't change the tense

2) PRONOUNS CHANGE!

3) Don't use exclamatory words in indirect speech

4) Helping Verbs (move to help the verb)



Hy sê: "Die mense sien die ongeluk."

Hy sê dat die mense die ongeluk sien.



Sy sê: "My tannie is deur 'n kar getref."

Sy sê dat haar tannie deur 'n kar getref is.




Hy vra: "Sien die mense die ongeluk?"

Hy vra of die mense die ongeluk sien?



Sy vra: "Is ons tannie deur 'n kar getref?"

Sy vra of hulle tannie deur 'n kar getref is.




Hy beveel hom: "Toet vir die mense!"

Hy beveel hom om vir die mense te toet.



Hy sê vir hulle: "Los my tannie uit!"

Hy sê vir hulle om sy tannie uit te los.




Hy vra: "Waar sien die mense die ongeluk?"

Hy vra waar die mense die ongeluk sien?



Sy vra: "Hoekom is jou tannie deur 'n kar getref?"

Sy vra hoekom jou tannie deur 'n kar getref is.
Ordinary Sentence use:
DAT
+ VERB MOVES TO END
Question (NO QUESTION WORD):
OF
+ VERB MOVES TO END
Question (WITH QUESTION WORD):
QUESTION WORD
+ VERB MOVES TO END
Command Sentence:
OM
+
TE
& VERB MOVES TO END
Full transcript