Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

7 Geloofstasies om die "oue" te verlaat en die "nuwe" te omhels

No description
by

Nati Stander

on 4 January 2013

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of 7 Geloofstasies om die "oue" te verlaat en die "nuwe" te omhels

Hoe om die "oue" te verlaat
en die "nuwe" te omhels. 7 Geloofstasies: Hoe gaan ons
'n nuwe jaar tegemoet? Geloofsmomente toe Israel
die "oue" vir die
"nuwe" verlaat. 1
Ek't oorleef - maar nie sonder my littetekens nie. 2
Oorspoel met ontsag 3
Nadenke oor God 4
Nuwe bedreigings
op die horison 5
Belofte van bystand 6
Verklaring van liefde 7
Bereidheid om
gebruik te word Toe Israel sien hoe kragtig die Here teen Egipte opgetree het, is hulle met ontsag vir Hom vervul.
(Eks 14:31) Toe die farao nader kom, sien die Israeliete skielik die Egiptenaars sit hulle agterna. Hulle het baie bang geword en benoud na die Here geroep.
(Ex 14:10) “As julle kinders eendag
hulle pa’s vra: ‘Wat beteken
daardie klippe?', moet julle die
kinders inlig en sê: Israel het op droë grond deur hierdie Jordaanrivier gegaan. Die Here julle God het die Jordaan se water voor julle laat op-droog sodat julle kon deurgaan, net soos Hy met die Rietsee gemaak het toe Hy dit voor ons laat opdroog het sodat ons kon deurgaan. Hy het dit gedoen sodat al die volke van die aarde kan besef dat die mag van
die Here groot is, en sodat julle
die Here julle God altyd
sal dien.(Josh 4:21–24) “Maar julle wou nie optrek nie. Julle het julle verset teen die opdrag van die Here julle God. Julle het in julle tente bly sit en mor, en julle het gesê: ‘Omdat die Here ons haat, het Hy ons uit Egipte laat trek om ons aan die Amoriete oor te gee sodat hulle ons kan uitroei.” (Deut 1:26-27 NAV) “Hulle het ’n waardevolle land versmaai en die belofte van die Here nie geglo nie; hulle het in hulle tente gesit en mor en nie na die Here geluister nie.” (Ps 106:24-25 NAV) "Solank jy lewe, sal niemand bestand wees teen jou nie. Soos Ek by Moses was, so sal Ek by jou wees. Ek sal jou nie in die steek laat nie, jou nie verlaat nie." (Jos 1:5) "Ek self gee jou die opdrag. Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die Here jou God, is by jou oral waar jy gaan." (Jos 1:9) "Wat my en my familie betref, ons sal die Here dien." (Jos 24:15) "Hy het gesê: Dit is nie genoeg dat jy my dienaar is om die stamme van Jakob te herstel en om die Israeliete wat gered is, terug te bring nie; Ek maak jou ’n lig vir die nasies sodat die redding wat Ek bewerk, die uithoeke van die aarde sal bereik" Jes 49:6
Full transcript