Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

STERREKYKER - Franci Greyling

No description
by

Marcel Cornelius

on 31 October 2017

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of STERREKYKER - Franci Greyling

1 Ek skryf 'n brief aan die man op die maan-
2 bladsye en bladsye vol.
3 Ek rol dit in 'n koker op,
4 bind dit aan 'n pyl,
5 en skiet dit met 'n wilgerboog
6 dat dit hoog die lug inseil.
7 Ek sien hoe dit deur die sterre trek
8 en om die maan gaan draai
9 en al verder deur die donker lug
10 'n duisend briewe saai.
11 Nou wonder ek
12 -en wonder jy?-
13 het hy ooit sy pos gekry,
14 of sou daar iemand anders wees
15 wat al die briewe dalk nou lees
Reël 1-4
1 Ek skryf 'n brief aan die man op die maan-
2 bladsye en bladsye vol.
3 Ek rol dit in 'n *koker op,
4 bind dit aan 'n pyl,
Reël 5-10
5 en skiet dit met 'n wilgerboog
6 dat dit hoog die lug inseil.
7 Ek sien hoe dit deur die sterre trek
8 en om die maan gaan draai
9 en al verder deur die donker lug
10 'n duisend briewe saai.
Reëls 11-15
11 Nou wonder ek
12 -en wonder jy?-
13 het hy ooit sy pos gekry,
14 of sou daar iemand anders wees
15 wat al die briewe dalk nou lees
STERREKYKER - Franci Greyling
Futiele handeling - man bestaan nie regtig nie.
Sy het baie gedagtes en ervaringe wat sy wil deel.
die hemelruim/ wye wêreld in
"duisend briewe" - hiperbool (doelbewuste oordrywing)
Leser word betrek
*Koker - houer waarin jy pyle bêre
Personifikasie
Onseker
TEMA
DIE SOEKE NA ERKENNING EN DIE VERLANGE NA IEMAND WAT GENOEG SAL OMGEE VIR JOU GEDAGTES EN GEVOELENS
Enumerasie - herhaling van en om dinge op te noem.
Full transcript