Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Laerskool Witfield Begroting 2015

No description
by

Chris Boshoff

on 24 November 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Laerskool Witfield Begroting 2015

Laerskool Witfield Begroting: 2015
1. Totale Gelde ontvang vir 2014 tot op datum is R 2 958 245
2. Uitgawes vir 2014 tot op datum is R 2 739 985
3. Uitstaande gelde of slegte/oninbare skulde
R 1 084 087
4. Aan die einde van November word alle uitstaande gelde oorhandig vir invordering. Die skool gebruik tans twee prokureurs firmas om hierdie gelde in te vorder.
1. In 2014 het ons 513 leerders gehad insluitende die Gr R en Gr OO klasse
2. Vooruitsig vir 2015 is 603 leerders
3. Ons verloor einde 2014, 70 Gr 7 leerders
4. Inskrywings vir Gr 1 staan tans op 104 leerders
5. Inskrywings vir Gr R leerders is 40, en vir Gr OO is 16 inskrywing ontvang
6. Skool groeie dus met 14%
Vooruitsig vir 2015
1. Daar is besluit op Beheerligaam Vergadering van die 28ste Oktober om n verhoging van 7% op bestaande skoolfondse te hef.
2. Gr OO
R870
en Gr R,
R 840
per maand vir 11 maande
3. Gr 1 - 7
R 750
per maand vir 11 maande
4. Naskool Gelde
R 750
per maand
5. Boekgelde
R 220
Gr 1-3 en
R270
vir Gr 4-7
6. Naskool Registrasie
R200
per kind
Skoolgelde vir 2015

Terugvoering van 2014
Full transcript