Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Eksieperfeksie

No description
by

Charmaine Schoeman

on 12 February 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Eksieperfeksie


Strofe 1
Eksieperfeksie
Perfekte gesin
Ek-verteller lyk soos haar ma (broer soos pa)
Gesonde gesin
korrekte eetgewoontes
fokus op gesondheid-
vrugte/groente/GI kossoorte/min sout/wit vleis
hele gesin gaan soggens gim toe
oefening is belangrik
woon swem-, spin-, Pilatesklasse by
doen ook gewigte by die gim
Dubbelpunt dui op verduideliking van die oefening om fiks en gesond te bly
Strofe 4

Perfekte gesin het ouers wat goeie werk het & kinders presteer goed op skool
Alles is perfek
Boon-op is die gesin godsdienstig (woon die kerk op So. by)
Strofe 2
Strofe 3
Strofe 5
die gesin is ook kultureel perfek
waardeer kuns en musiek
sosiale gesin-" vriende kliek" vertel ons hul is aanskou as sosiaal populêr- die perfekte gesin
Strofe 6
Kontras
Sy is glad nie so perfek nie
vet
bulimië slagoffer
Slotstrofe
enkele versreël dui op ironie- titel en herhaling laat ons dink aan die woordspeling ' eks nie perfek nie'
Rym
: voorbeelde van paarrym dui op perfeksie/saamstaan/eenheid van die gesin(strofe 1-5)
Vrye vers in strofe 6 verwys na die breek in perfeksie as ons besef sy het probleme (uiterlik kan misleidend wees)

Vorm
: Strofe 1-5: kwartryn
Strofe 6: vyf versreëls (perfekte gesin is nie so perfek nie)
Strofe 7: enkle versreël dui op ironie
Tema/Boodskap
: Die uiterlike voorkoms kan misleidend wees- dit wat perfek voorkom kan die teenoorgestelde wees- fisiese voorkoms kan verskil van die emosionele innerlike gevoelens van 'n mens
Full transcript