Loading presentation...

Present Remotely

Send the link below via email or IM

Copy

Present to your audience

Start remote presentation

  • Invited audience members will follow you as you navigate and present
  • People invited to a presentation do not need a Prezi account
  • This link expires 10 minutes after you close the presentation
  • A maximum of 30 users can follow your presentation
  • Learn more about this feature in our knowledge base article

Do you really want to delete this prezi?

Neither you, nor the coeditors you shared it with will be able to recover it again.

DeleteCancel

Make your likes visible on Facebook?

Connect your Facebook account to Prezi and let your likes appear on your timeline.
You can change this under Settings & Account at any time.

No, thanks

Copy of Eenkantkind

- Karakters, verteller, botsing, ruimte en atmosfeer.
by

A Matthee

on 11 April 2014

Comments (0)

Please log in to add your comment.

Report abuse

Transcript of Copy of Eenkantkind

Eenkantkind
Marita van der Vyver
Die verteller
Botsing of konflik
en meer.
Daar is 2 tipes botsing:
Ruimte of plek
Atmosfeer of stemming:
3. Eerstepersoonverteller:
1. Alomteenwoordige verteller:
2. Derdepersoonverteller:
Watter drie vertellers is daar?
Die hoofkarakter:
Primêre karakters:
Karakterontwikkeling
Karakters
Die persoon waarom al die gebeure draai.
Wat is karakterontwikkeling?
Ander belangrike karakters in die verhaal.
1. Alomteenwoordige verteller
Die verteller vertel wat elke karakter sê.
Dit vertel ook wat elke karakter voel en dink.
Dit is wanneer die skrywer die verhaal beskryf uit
die oë van een van die karakters in die verhaal.
Dit is die ek- verteller.
Die verteller is ook een van die
karakters in die verhaal.
1. Uiterlike botsing
Wie is die hoofkarakter in "Eenkantkind"?
Jana Olivier is een van die hoofkarakters.
1. Die karakter is 'n sekere manier aan die begin van die verhaal.
2. Dan sien ons hoe die karakter groei en ontwikkel.
3. Aan die einde van die verhaal is die karakter dan anders as aan die begin van die verhaal.
Watter karakterontwikkeling vind in Jana plaas?
1. Aan die begin is Jana 'n baie ongelukkige en
skaam mens.
2. Dan ontmoet Jana verskeie mense wat haar help om haar menswaardigheid terug te kry.
3. Aan die einde van die verhaal is Jana 'n
gelukkiger, sterker en meer sosiale persoon.
In "Eenkantkind"?
Jac is 'n primêre karakter.
Ouma Ella is 'n primêre karakter.
Watter karakterontwikkeling vind plaas in die ander primêre karakters?
1. In die begin van die verhaal is Jac baie kwaad vir sy ma
en verwyt haar omdat sy hom gelos het om saam met
'n ander man in 'n ander land te gaan woon.
2. Ons sien hoe in homself 'n stryd het om sy ma terug in
sy lewe te aanvaar en hoe Ouma Ella hom hieroor
beïnvloed.
3. Aan die einde van die verhaal, na die vakansie sien
ons hoe Jac vrede gemaak het met sy ma en sy ouer
se egskeiding en selfs van sy ma hou.
Watter rol speel Ouma Ella in die verhaal?
* Ouma Ella speel 'n baie belangrike rol in Jana en Jac se
lewens.
* Sy is nie 'n normale ouma soos alle ander oumas nie.
Sy kleur haar hare, doen Joga en was al drie maal
getroud.
* Sy speel ook 'n baie belangrike rol in Jana se lewe:
- Sy help haar om soos 'n "normale" tiener die lewe weer
te geniet.
- Sy word ook Jana se beste vriendin, maar leer haar ook
om maats te maak met ander.
Wat is newekarakters?
- Hulle is bykomende karakters.
- Hulle word betrek (added) om die hoofkarakter te belig (high light).
- Deur hierdie karakters in die verhaal in te bring, kan hulle die hoofkarakter help om konflik na vore te bring sodat ons die persoon beter kan verstaan.
Karakters wat konflik vir Jana na vore laat kom:
- Bruce: haar stiefpa wat sy eintlik haat omdat hy haar ma slaan wanneer hy te veel gedrink het.
- Jana se ma: aanvaar net dat Bruce haar slaan en doen niks daaroor nie.
- Ingrid, Jac se ma, en die ander leerlinge is almal newekarakters en speel nie so 'n groot rol in Jana se lewe nie.
2. Derdepersoonverteller
3. Eerstepersoonverteller
Dit kan meer as een karakter wees.
Watter tipe verteller is in EENKANTKIND?
In EENKANTKIND is 'n Derdepersoonverteller.
2. Innerlike botsing
Conflict that you can see.
Physical.
Botsing is wanneer daar geweld plaasvind.
Dit kan 'n argument, redenasie en selfs fisiese kontak wees.
Byvoorbeeld: Toe Bruce vir Jana geslaan het.
Inner conflict a character has.
Dit is wanneer daar innerlike konflik in die karakter se gemoed is.
Dit is wanneer so 'n karakter baie oor 'n saak dink en daaroor worstel.
(Hy/sy sukkel om iets te besluit.)
Byvoorbeeld: Die stryd wat Jac met homself gehad het
toe hy die brief van sy ma ontvang het,
WANT hy is kwaad vir sy ma omdat sy hom
gelos het toe hy 3 jaar oud was.
- Die plek waar die verhaal afspeel.
- In die verhaal is dit in:
* Jana se huis
* Ouma Ella se woonstel
* die skool
* en die park.
Hoe iets voel - emosioneel en fisies.
In Jana se huis?
Die atmosfeer in Jana se huis is gespanne en die huis is koud, klam en leeg.
Jana voel ook haar huis is 'n doodloopstraat - letterlik en figuurlik.
- doodloopstraat = dead end
- letterlik = literally
- figuurlik = figuratively
Daar is geen liefde nie.
In Jac en Ouma Ella se huise?
Die atmosfeer in Ouma Ella en Jac se huise is warm en vol liefde. Jana sê van Ouma Ella se woonstel dat sy tuis voel, asof sy voorheen al hier was.
Verskillende karakters in die boek:
Jana - hoofkarakter
Jac - primêre karakter
Ouma Ella - primêre karakter
Annette - Jana se ma
Bruce - Jana se stiefpa
Alicia - mooiste meisie in die skool
Ingrid - Jac se stiefma
Ettiene en Niel - Jac se halfboeties
Monica - Jac se ma
Willis (sprikaan) en Fires - Jac se vriende
Bettina - Jana se vriendin
Hoe voel Jana aan die begin oor Bruce?
Jana haat Bruce aan die begin.
Jana se ma, Annette, los vir Bruce.
Aan die einde kry Jana vir Bruce amper jammer.
Hoe het Ouma Ella vir Jana gehelp?
- Sy het vriende gemaak met Jana.
- Sy het Jana gehelp om ander vriende te maak.
- Sy het vir Jana kontaklense gekry.
- Sy het Jana se hare laat knip.
- Sy het Jana se tande laat reg maak.
- Sy het vir Jana 'n werk gekry.
Hoe het Ouma Ella vir Jac gehelp?
- Sy het vir Jac oorreed om sy ma
nog 'n kans te gee en saam met haar
op vakansie te gaan.
Hoe het Ouma Ella vir Jana se ma, Annette, gehelp?
- Sy het met haar vriende gemaak.
- Sy het haar gehelp om weg van Bruce af te kom.
- Sy het haar gehelp om 'n werk te kry.
- Sy het haar gehelp om verblyf te kry.
Full transcript