Voegwoorde
Voorbeeld:
Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakkies:
Antwoord:
Die tuin is baie mooi, want die voëltjies sing so vrolik.
Voorbeeld 2:
Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakkies:
Antwoord:
Die tuin is baie mooi; daarom sing die voëltjies so vrolik.
Voorbeeld 2:
Verbind die volgende sinne deur met die voegwoord tussen hakkies te begin:
Antwoord:
Al is die tuin baie lelik, sing die voëltjies so vrolik.
REMEMBER:
1) Helping verbs (moet/moes, kan/kon, wil/wou, sal/sou, mag, gaan) move to before the verb at the end.
2) nie is always at the end.
Words belonging to group 3:
All the "dat" words [omdat / voordat / nadat]
and
All the words not in group
1 and 2
conjunctions
Groep 1
Groep 3
Groep 2
Rule order:
- 1st Sentence
- Conjuction
- 2nd Sentence
Rule order:
- 1st Sentence
- Conjunction
- 2nd Sentence
- 1st Verb from 2nd sentence
Rule order:
- 1ste Sentence
- ; (except ,al ,dan & ,toe)
- Conjunction
- 1st verb from 2nd sentence
- Rest of 2nd sentence
Words belonging to group 1:
,Want
Inteendeel
,Maar
Of
,Dog
En
Die tuin is baie mooi. Die voëltjies sing so vrolik. (want)
Conjunction
2nd Sentence
1st Sentence
Words belonging to group 2:
All the "d" words except dog and dat
,Toe
,Al
Nietemin
Tog
Buitendien
Anders
Nou
Gevolglik
Die tuin is baie mooi. Die voëltjies sing so vrolik. (daarom)
;
Rest of 2nd Sentence
Conjunction
1st Sentence
1st Verb from 2nd sentence
al is the only group 2 conjunction
that we can start a sentence with
Die tuin is baie lelik. Die voëltjies sing so vrolik. (al)
Voorbeeld 1:
Verbind die volgende sinne met die voegwoord tussen hakkies:
Die tuin is baie mooi. Die voëltjies sing so vrolik. (omdat)
Antwoord:
Die tuin is baie mooi omdat die voëltjies so vrolik sing.
Conjunction
2nd Sentence
1st Sentence
1st Verb from 2nd sentence
Voorbeeld 2:
Verbind die volgende sinne deur met die voegwoord tussen hakkies te begin:
Rule for group 3 conjuctions:
Verbs from both sentences goes to the middle and is separated by a comma.
Die tuin is baie lelik. Die voëltjies sing so vrolik. (alhoewel)
Antwoord:
Alhoewel die tuin baie lelik is, sing die voëltjies so vrolik.