Bewaring
Die beskerming van die natuurlike habitat
Bibliography
Resources
Veeartsenykundige
dienste
- http://worldwildlife.org/
Dierewelsyn Organisasies
* "Dolphin Rescue" by Scott Elder National Geographic kids September
Die mediese aandag aan diere
- Dierebeskermingvereniging (DBV) of Society for the Prevention of Cruelty to Animals (SPCA)
- Community Led Animal Welfare (CLAW)
http://www.sierraclub.org/habitat/esa/gray-wolf.aspx
Dieresorg en dierebeskerming
Bl. 111
Dieresorg en dierebeskerming
- Wat beteken bewaring?
- Wat beteken veeartsenykundige dienste
Lees die storie: Gelukkige hondjie (Bl.112)
Dieresorg
Dierewelsyn
5 Vryhede wat diere toekom:
- Honger, dors en wanvoeding
- Vrees en benoudheid
- Fisiese ongemak
- Pyn, besering en siekte
- Normale gedragspatrone
Nadele van diere in arm gemeenskappe
- Uitgehongerde diere skenk geboorte aan kleintjies wat nie gevoed kan word nie
- Siektes word nie behandel nie