Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Wat is Homofone

Homofone en Homonieme

Interessante feite!

Hoe kry ons nuwe homofone en homonieme?

'n Homofoon is twee woorde wat dieselfde klink, maar verskillende betekenis het.

So Justin Bieber en 'n klein dogterjie is goeie anologie van Homofone! Hoekom?

...want hulle klink dieselfde!

Homofone en Homonieme is heeltemmal

toevallige. Hulle kom by historiese kans. Sommige homofone in die Engelse taal

word slegs oorweg homofone in sommige

lande. Dit is as gevolg van verskillende aksente

Hier is 'n paar voorbeelde:

- "Reik" en "ryk"

-"Eis" en "ys"

- "Lui" en "ly"

Verandering in taal skep

nuwe homofone en Homonieme, maar ook

verwyder n paar.

Voorbeelde van Homonieme:

-Koppie : Kan wees wat jy drink uit, of n heuwel.

-Bas: beteken die bas op a boom of jou boude.

Introduction

Homofone en homonieme kan die veroorsaak vir baie verwaring wees. Meer homofone as Homonieme, dit kan die wordspeling van baie lam grappies wees. Homofone en Homonieme is baie interessant as jy n jong student is. Dit was een van die min dinge in skool wat ek nie vyf minute later vergeet nie!

Afsluiting

Wat is n Homoniem?

Hoe kan jy dit onthou?

  • 'n hoemoniem is wanneer twee of meer woorde dieselfde klink en spelling het maar twee of meer betekenis. As dit 'n homoniem is, is dit nie altyd a homofoon nie.

Dankie vir jou tyd!

Homofone en Homonieme is een van die vele verskynsels van ons tale. Dit is n bewys dat ons taal is n samewerking, en is oor baie jare opgehou! Dit is die rede dat ek dit so interessant find!

N anologie om dit te onthou kan wees: N "Koraal" slang en n "Rooi Scarlet" slang lyk dieselfde maar een is gevaarlike en die ander

is glad nie!

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi