Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Prosedure?

Die vagus senuwee is verantwoordelik vir die beweeglikheid van die maag en die sekresie van suur deur die parietale selle in die proksimale maag.

Definition: Vagotomy is the surgical cutting of the vagus nerve to reduce acid secretion in the stomach.

Wanneer word dit uitgevoer?

Wie is gereelde ontvangers van die prosedure?

Diegene met "Ulcer Disease"

  • Geen reaksie op behandeling

Oorgewig Pasiente

A stomach ulcer involves an erosion in the gastrointestinal tract and may be referred to as Peptic Ulcer

  • Meer Algemeen

Vagotomy

Verskillende soorte vagotomies

  • Parientale sel "Vagotomy"

  • "Truncal Vagotomy

Parietale sel

vagotomy

Truncal vagotomy

Na-operatiewe Voeding Terapie

  • Funksionele SVK - Voedsel inname

  • Klein gereelde maaltye (ys en water > Vloeistowwe > Maklik verteerbare vastestowwe > Normaal)

  • Jejunostomy - Voedingbuis a.g.v lang periode van herstel.

Voor- en Nadele

Wat is goed en wat is sleg?

Nadele

Keer nie terug na voor Operasie gewig

  • Vroee versadiging
  • Simptome van Dumpingsindroom
  • Wanabsorpsie van Nutriente

Komplikasies

  • obstruksies
  • abdominale ongemak
  • diarree
  • gewigsverlies

Omvang van Vagotomy

• HCl sekresie laer

• Gastriese lediging stadiger

• Dumping sindroom volg dikwels na die prosdeure.

Voordele

  • Gewigverlies

  • Karsinoom verwydering

Langtermyn wanabsorpsie...

• Anemie en Yster-tekort (agv minder suursekresie)

• Osteoporose

• Sekere vitamien en mineraal tekorte

• Vitamien B12 tekort kan megaloblastiese anemie veroorsaak.

• Bakterie oorgroei agv Vitamien B12 tekort.

Gastrektomie Pasiente

Profilaktiese vitamien B12 supplementasie (inspuitings)

of

sintetiese orale supplemente neem.

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi