Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Toest jou kennis van waterveiligheid.

Waar of Vals:

  • As jy 'n goeie swemmer is hoef jy nie 'n veiligheidsbaadjie op 'n boot aan te trek nie.
  • Jy moet altyd saam met iemand gaan swem
  • Dit is veilig om tydens 'n storm te swem.
  • Om in baie koue water te swem kan gevaarlik wees.
  • Jy moet altyd saam met 'n volwassene swem.

Gevare in en om water

Wat kan ek doen as ek in gevaar verkeer?

Jy is in gevaar!!

Iemand anders is in gevaar!!

  • Bly kalm
  • Roep 'n volwassene
  • Moenie in die water spring nie
  • Hou een arm in die lug en roep om hulp
  • Gooi iets na hulle om hulle te help dryf soos 'n reddingsbaadjie
  • Trap water of dryf op jou rug
  • Probeer iets kry waaraan jy kan vashou

Waterveiligheid

Water kan baie gevaarlik wees en baie mense word jaarliks beseer of sterf in watermassas.

Watermassas - natuurlike of mensgemaakte gebeide met water, soos riviere, mere of swembaddens.

Sommige ongelukke kon verhoed gewees het indien hulle geweet het hoe om op te tree en wat om te doen toe hulle in gevaar is.

Maniere om veilig rondom die swembad te wees

  • Moenie swem sonder dat 'n volwassene toesig hou nie.
  • Moenie duik nie, veral nie in die vlak kant nie.
  • Moenie hardloop rondom die swembad nie.
  • Moet nooit iemand in die swembad stoot nie.
  • Moenie iemand onder die water druk nie.

Logo

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi