Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
Gebruik om maagpyn te genees.
Melkerige sap is gebruik om aan die punte van jagpyle te smeer.
Ook genoem Ghaap.
Smaak baie bitter.
Help jou om nie honger of dors te word nie.
San-jagters het dit gekou wanneer hulle gaan jag het.
Kou wortels van sekelbos en smeer aan slangbyte.
Bas van sekelbos is vir hoof- en tandpyn gebruik.
Genees:
gesond te maak
Mense het van die vroegste tye af plante as medisyne gebruik.
San het goeie kennis van plante in hul omgewing gehad.