Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
Gelyke Indiensneming
>Elimineer onregverdige diskriminasie in
die werksplek.
>Bevorder gelyke geleenthede en
regverdige behandeling vir alle
werknemers.
>Verseker gelyke verteenwoordiging van
alle bevolkingsgroepe in die arbeidsmag.
Vaardigheidsontwikkeling
>Die wet poog om vaardighede in die SA te ontwikkel.
>hoofsaaklik bereik deur die werksplek te gebruik as 'n aktiewe leeromgewing.
>As werkgewers opleiding aan werknemers bied, kwalifiseer hulle vir toelaes van die staat om vir die opleiding te betaal.
>Alhoewel bepalings en voorwaardes nagekom moet word,is dit tog 'n goeie inisiatief om werknemers op te lei en te bemagtig.
Regstellende aksie
>'n Beleid waarvolgens voorkeur gegee word aan voorheen benadeelde individue(VBI) wanneer werkgewers nuwe werknemers aanstel.
>Almal voor 1994.
Swart Ekonomiese Bemagtiging en Bree Gebaseerde Swart Ekonomiese Bemagtiging
-Bevorder>die verspreiding van rykdom
onder swart mense.
>eienaarskap van ondernemings deur swart mens.
>die aanstelling van voorheen benadeelde individue in bestuursposte.
Beinvloed die onderneming soos:
~Ondernemings moes hulle beleide
aanpas om te voldoen aan wetgewing wat inklusiwiteit
bevorder.
~Slegs ondernemings>voldoen
>kan kwalifiseer vir staat-kontrakte.
~Kontrak is baie groot. Meer werknemers aanstel.
~Nie voldoen aan inklusiwiteit nie,
kan 'n boete betaal en nie vir
staatkontrakte oorweeg word nie.
Iemand is werkloos as hy/sy op soek is na werk
maar dit nie kry nie:
-tekort aan vaardighede en kwalifikasies
-aflegging a.g.v swak ekonomiese omstandighede.
-tekort aan werksgeleenthede.
Werkloose mense het gewoonlik baie min geld om te spandeer.
Ondernemings kan nie groei en ontwikkel as mense nie geld spandeer nie.
MIV/Vigs
Menslike Imuniteitsgebrek Virus > Vigs
Kroniese bloedsiekte wat die imuunstelsel
aantas.
Mense met Vigs is meet geneig om siektes op te doen.
Mense mag nie diskrimineer teenoor mense wat MIV/Vigs nie.
Vigs beinvloed produktiwiteit in die onderneming
Ondernemings moet dus beleide en strategiee opstel om MIV/Vigs te hanteer
Inklusiwiteit beteken dat daar teenoor niemand gediskrimineer mag word nie
-Hoe afwesighede.
-Afname in die onderneming se arbeidsmag.
Diskriminasie is wanneer iemand van iets uitgesluit word.
-Die werk word dan deur minder werknemers gedoen.
Wet op vaardigheids-
ontwikkeling
Wet op gelyke indiensneming
-Afname in die land se arbeidsmag, omdat die voorkomsyfer so hoog is in SA, verminder die siekte ook die arbeidsmag in die algemeen.
Swart Ekonomiese Bemagtiging
en bree Gebaseerde Swart Ekonomiese
Bemagtiging. (BEE)
Regstellende aksie
-Verhoogde werwingskoste.Nuwe kandidate moet gewerf word.
-Hoe koste van antretrovirale(ARV) medikasie.
-Plaas addisionele finansiele las op die onderneming.
Sosio-ekonomiese kwessies soos armoede en werkloosheid skep 'n bose kringloop.
Werksgeleenthede word dan nie geskep nie.
'n Toename in uitgawes lei afname in wins.
Nie genoeg geld vir groei en ontwikkelig in nie, werksgeleenthede word nie geskep nie,
Beinvloed
sakebedrywighede
> Beperk groei en
ontwikkeling
>Verhoog
arbeidskoste