Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Formele en Informele besighede

Formeel

Hierdie besigheid word deur die regering gereguleer en beheer en moet belasting betaal.

Informeel

Wat?

Hierdie besigheid word nie deur die regering gereguleer en beheer nie en hoef nie belasting te betaal nie.

Wat is Formele en Informele besighede

Tipes Besighede

Handels

Besigheid

Handels

Besigheid

‘n Besigheid wat ‘n wins maak deur goedere teen ‘n lae prys aan te koop en dit dan teen ‘n wins te verkoop.

Voorbeeld: Woolworths

Vervaardigings

Besigheid

Vervaardigings

Besigheid

Hierdie besighede maak geld uit die vervaardiging van goedere en verkoop hul goedere aan klein handelaars en nie direk aan kliente nie.

Voorbeelde: Selfoonfabrieke, motor, Meubel en klere vervaardigers.

Dienste

Besigheid

Dienste Besighede

Besighede wat ‘n diens aan die klient verskaf en ‘n inkomste daarvoor verdien.

Voorbeeld: Haarkapper

Voordele van Formele en Informele Besighede

Voordele

Formeel

Voordele van 'n Formele Besigheid

1. Vaste Adres so kliënte weet waar om hul te kry

2.Meer werknemers met hoër salarisse.

3. Daar word vir opleiding betaal.

Informeel

Voordele van 'n Informele Besigheid

1. Maklik om te begin.

2. Verskaf werk aan die werkloses.

3. Hoef nie huur of lisensie gelde te betaal nie.

Nadele van Formele en Informele Besighede

Nadele

Formeel

Nadele vir Formele Besighede

1. Vat tyd om aan die gang te kom a.g.v. lisensie gelde ens.

2. In kompetiese met groot besighede wat die mark beheer.

3. Dinge verander nie sommer nie omrede teveel reëls gevolg moet word.

Informeel

Nadele van Infromele besighede

1. Word beskuldig aan besoedeling rondom areas waar hul handel dryf.

2. Onwetighede vind maklik plaas omrede hul nie deur regering beheer word nie.

3. Kan nie goedere op krediet aankoop nie.

Rol van Formele en Informele besighede as produsente en verbruikers

Produsente en Verbruikers

Produsente

Produsente

Formeel

Informeel

• Verskaf baie goedere en dienste aan mense.

• Groot getalle van permanente werknemers in diens.

• Geleenthede word aan werknemers gegee.

• Besighede en die regering verdien geld.

• Bied net ‘n sekere aantal goedere en dienste wat teen lae pryse.

• Die eienaar is Meestal die entrepreneur en enigste werker.

• Ongeskoolde werknemers en eienaars.

• Grond word nie gehuur nie en min kapitaal word in besigheid belê.

Verbruikers

Verbruikers

Informeel

Formeel

• Hulle koop meeste van hul produkte by formele besighede en daarom is informele besighede verbruikers van formele besighede.

• Goedere en dienste word nie gekoop by informele besighede nie, maar by ander formele besighede (voorraad) en regering (water en elektrisiteit).

Effek van natuurrampe en gesondheids epidemies

Rampe en Epidemies

Natuurrampe:

Gesondheids Epidemie:

Formeel

• Take kan tydelik oorgeneem word deur kollegas en besigheid gaan voort.

• Hierdie werknemers het meestal ‘n mediese fonds.

• Daar is ‘n werkloosheids vereneging sorg wat ‘n maandelikse bedrag betaal vir ‘n tydperk wat werknemer werkloos is.

• Versekering vir natuurrampe.

• Besighede verloor verkope want die geboue moet herstel word.

• Somminge werknemers kan hul werk tydelik verloor.

• Besighede verloor klante omrede hul by ander besighede goedere koop wat nie deur die ramp geraak is nie.

Natuurrampe:

Gesondheids Epidemie:

Informeel

• Nie versekering teen natuurrampe nie en sal alles verloor.

• As daar spaargeld is kan besigheid tydelik voortgaan op sypadtjie.

• Voorraad kan vining vervang word en verlies is nie so groot nie.

• Eienaars sal nie nuwe voorraad kan aankoop nie en daarom sal hul, hul inkomste verloor.

• Informele besighede word gewoonlik deur eienaar besit met geen werknemers nie en hierdie sal veroorsaak dat besigheid moet toe maak vir tydperk wat eienaar siek is.

• Mediese onkostes is baie duur omrede hulle nie ‘n mediese fonds het nie.

• Eienaar sal ook nie ‘n tydelike inkomste kry nie, omrede dit nie ‘n geregistreerde besigheid is nie.

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi