Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
E. van der Watt
Emosionele intelligensie is die vermoë om emosies raak te sien, te beheer en te evalueer. Dit is ‘n tipe sosiale intelligensie wat jou in staat stel om jou eie en ander se emosies te monitor en hoe om hierdie inligting te gebruik om jou eie denke en gedrag te bepaal.
1. Selfbewustheid:
Jy weet altyd hoe jy voel. Jy erken jou emosies
en weet hoe dit ander mense kan affekteer.
2. Self-regulasie:
Om altyd in beheer te wees. Om eienaarskap te vat.
Om ondersoek te doen oor wat binne jou aangaan.
Voorkom uitbarstings en onaanvaarbare gedrag.
3. Motivering:
Beter self-motivering. Dit bou self vertoue en integriteit.
4. Empatie:
Om te verstaan hoe ander voel.
Dit gaan ook oor aksie en jou reaksie daarteenoor.
5. Positiewe verhoudings:
Vestig positiewe verhoudings.
Ontwikkel en verbeter jou sosiale vaardighede.
6. Emosionele bagasie:
Leer hoe om minder emosionele bagasie
saam met jou te dra.
Fisies:
Warm gloede.
Maak vuiste.
Wange raak rooi.
Liggaam bewe.
Emosioneel:
Begin huil.
Tree op uit emosies.
Kry kwade gevoelens.
Vermy uitdrukking van gedagtes, gevoelens en menings.
Vra altyd om verskoning indien probeer uitdruk.
Voel meestal hopeloos en angstig.
Ander oorheers passiewe kommunikeerders maklik.
Praat saggies, met beperkte oogkontak en gebruik van onderdanige lyftaal.
Hanteer woede op 'n indirekte manier.
Maak gebruik van sarkasme, ontkenning en verwarrende lyftaal.
Probeer om te ondermyn of selfs ander te saboteer, voel as gevolg hiervan magteloos en ondoeltreffend.
Vertrou nie ander maklik nie.
Is selfversekerd, ten koste van ander.
Verbale kommunikasie kan beledigend wees en inbraak maak op ander se regte.
Het meestal 'n lae selfbeeld.
Probeer ander domineer en gebruik dreigemente, kritiek en blameer ander om krag te kry.
As gevolg van reaksies vervreem 'n aggressiewe kommunikeerder van ander. Voel buite beheer omdat daar nie op 'n gesonde manier na behoeftes omgesien kan word nie.
Is effektief en stel jou gevoelens op 'n duidelike en respekvolle wyse.
Gaan om met probleme sonder oortreding of om ander te vervreem.
Geneig om 'n gesonde en hoë selfbeeld te hê.
Selfgeldende persone gebruik kalm lyftaal, selfbeheersing en aktiewe luistervaardighede.
Aanvaar self verantwoordelikheid vir probleme en keuses wat gemaak word.
Probeer nie ander beheer nie.
Die een party dra net eie belange op die hart ten koste van die ander party. Neem nie die impak op die ander party in ag nie.
Albei partye kry iets vanuit elke situasie. Geen party voel te nagekom nie.
Albei partye kry iets vanuit die situasie. Albei partye baat daarby en wen iets. Iets word egter opgegee deur albei partye. Ontmoet mekaar halfpad.
Een of albei partye soek maniere om die konflik te onderdruk. Vermy konflik of "hardloop weg" van die konflik.
Die een party verskaf hulp aan die ander party. Gee nie om as die ander party eerder wen nie. Word gesien as baie behulpsaam. Vir dié tipe persoon is 'n verhouding baie belangrikker as die konflik of situasie.