LESPLAN
OORDRAAGBARE SIEKTES
31645933
WH BARNARD
16 MEI 2021
Intermediêre Fase
Graad 6
WIL 2021
"HARDE WERK MAAK LEERDERS STERK."
Inleidende Fase
INLEIDENDE FASE
- Onderwyser verwelkom al die leerders in die klas.
- Verdeel die 20 leerders in groepe van 4. (Dit sal dan 5 groepe wees)
- Die onderwyser bring n boks van die huis af met 5 items in, dit sluit in n bottel water, paar latex handskoene, bottel hand sanitizer, n gesig masker en n bottel detol.
- Hy hou nou die boks aan elke groep om een item te trek sonder dat leerders kyk.
- Sy gee nou aan elke groep n kans om n bespreking te hou waar sy elke groep laat raai waaroor die les gaan handel.
- Nadat leerders geraai het speel sy vir die leerders n YouTube video as n inleiding tot die les.
- Daarna bied die onderwyser n les aan oor die tema oordraagbare siektes.
- Die onderwyser asseseer nou die leerders om te kyk of die lesdoelwitte bereik is deur vrae en antwoord sessie met die leerders te hou.
Inleidende Fase
LEERDER AKTIWITEIT
- Leerders kom by die klas en groet altyd onderwyser.
- Leerders verdeel in hulle groepe en sit bymekaar.
- Leerders trek nou n item uit die boks van die onderwyser.
- Leerders span nou 4 van die 5 sintuie in ( Kyk, ruik, voel en luister) om in die bespreking met mekaar te raai waaroor die les gaan handel deur na hulle items te kyk.
- Leerders kry nou die kans om as groepe te raai waaroor hul les gaan handel en luister na mekaar.
- Leerders kyk nou na die YouTube video en neem notas.
- Leerders neem nou aktief deel aan die les wat die onderwyser aanbied.
- Hierna gebruik leerders hul notas om verdere vra te vra en antwoorde te gee op vrae van die onderwyser.
Die leerder aktiwiteit word in groepe gedoen sodat elke leerder betrokke bly en aktief kan deelneem aan die les in terme van n bespreking asook die vrae en antwoord sessie wat volg nadat hulle notas geneem het.