Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

AFRIKAANS PREPARED SPEECH

Dwelms is baie goed!!!

GOEIEMORE KLAS!

My naam is Mpumezo Khonto en ek het die onderwerp gekies my lewe in 2025.

Hierdie jaar maak ek baie planne met beste vriend. Sy naam is Reuben. Ons wil saam in besigheid gaan. Ons wil ons geld in forex bele. Ek en Reuben beplan om R10 000 te maak in 1 week. So by die einde van 2023 sal ons skatryk wees.

MY LEWE IN 2025

Ons gaan 'n woonstel in Dubai koop. My idee is om die hele jaar daar te wees. Ek gaan 'n vinnige supera huur en orals rondry. Ek gaan Dabai tot in Abu Dhabi ry. Ek en Reuben gaan in die woestyn op kamele ry en elke partytjie bywoon.

Ek gaan my DJ talent gebruik om by hierdie partytjies uit te kom. Reuben kan baie goed dans. Ons gaan 'n seiljag huur en dan gaan ons vir 'n maand op die midde ooste see vaar.

Ek gaan by 'n sokker klub aansluit en baie hier deurbring want ek wil daarna vir Parys gaan speel. Die posisie is linker vleue. Sokker is my gunsteling sport en daarom gaan ek hard oefen. My gunsteling sokker speler is Lionel Messi. Hy speel vir ook vir Parys.

So my 2025 gaan die beste jaar van my lewe wees want ek is klaar met skool en kan alles doen wat ek wil.

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi