Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
---------------
--------
---------------
---------
'n Bysin is die sin in 'n saamgestelde sin wat nie hoofsin is nie.
bv. Ek slaap, want ek is moeg.
Hoofsin: Ek slaap.
Bysin: Ek is moeg.
Bepalings vs. bysinne
Bysinne: besit werkwoord
Bepaling: geen werkwoord
'n Sin wat die onderwerp of voorwerp beskryf.
bv. Die man wat 'n hoed op het, eet lekker kos.
Byvoeglike bysin: wat 'n hoed op het
'n Sin wat die gesegde beskryf.
bv. Die man eet terwyl hy sit.
Bywoordelike bysin: terwyl hy sit