Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
WELKOM
Gister
Vandag
More
NOU
Werkwoord bly dieselfde vorm.
Het soms "is" by.
Bv. Sy speel met die foon.
Bv. Hy is nat gesweet.
Verlede. Gister. 'n Minuut terug. n oomblik terug.
Die sin kry "het" en die werkwoord kry "ge-" by.
Bv. Hy het na die sterre gekyk.
More, oor n minuut, oor n oomblik.
Die sin kry "gaan" of "sal" by.
Bv. Hy gaan volgende week met die bal speel.
Bv. Hy sal more bank toe gaan.
Sit in groepe van 5
Elke leerder moet een sin in elke tydsvorm maak en dit vir die groep opse
25 Februarie
Aktiwiteit 25 bl 50
Taak 1