Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Kaartvaardighede

Landvorme en Kontoerlyne

Steil helling

  • Kontoerlyne is naby

aan mekaar.

  • Klein spasies.

Steil en Geleidelike Hellings

Geleidelike helling

  • Kontoerlyne is ver uit mekaar uit.
  • Groot spasies.

'n Spitskop is 'n koppie! Die kontoerlyne loop van binne-af, van groot na klein.

Spitskop en 'n Diep gat

'n Diep gat se kontoerlyne loop van binne-af, van klein na groot.

Hoekom lyk die twee prente dieselfde?

Dit is op 'n 1:50000 kaart, die vorm is dalk dieselfe, maar die hoogtes se plasings verskil.

Riviervallei

Grootste hoogte aan die buitekant.

Uitloper

Grootste hoogte aan die binnekant.

Vallei en Uitloper

Die land se hoogte daal na die binnekant toe!

Sy hoogte daal van die binnekant na die buitekant toe!

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi