Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Wat is identiteit

Hoe verbind dit aan nasionalisme?

Sorteer in kategorieë

Oefening

Olifant

Krokodil

Duif

Slang

Bobbejaan

Leeu

Dolfyn

Pikkewyn

Hoender

Buffel

Arend

Donkie

Hoe bepaal ons identiteit

  • Dit is ’n beskrywing van wie jy is, wat jou geloof en geskiedenis is en watter tipe persoon jy is.
  • Hoe kan jy jou identiteit verander?
  • Identiteite verander namate konteks verander.

identiteit

Wie is jy?

  • Almal het ’n identiteit
  • Kan miskien meer as een identiteit hê
  • Identiteitskrisis beteken dat hierdie mense nie ’n besef het van waar hulle tuishoort nie, hulle weet bitter min van hulle verlede (familiegeskiedenis) en dit lyk of hulle onseker van hulleself is. Sulke mense ly gewoonlik aan ’n lae selfbeeld.
  • https://www.youtube.com/watch?v=rsOmwPSXQgQ

krisis van identiteit

Nasionalisme

WAT

Wat is nasionalisme?

Nasionalisme is die idee dat mense deel is van een volk en dat die lede van daardie volk die regering van die land vorm.

definisie

Nasionale identiteit

nasionale identiteit

  • ’n bewustheid tussen mense dat hulle saam hoort
  • ’n soorgelyke erfenis en geskiedenis deel
  • Gemeenskaplike belange het
  • Mense en gemeenskappe kan met mekaar identifiseer omdat hulle baie in gemeen het.

Nasionalisme vandag

https://www.youtube.com/watch?v=oufM75fLsY4

https://www.youtube.com/watch?v=sCQ4jtiMzYg

https://www.youtube.com/watch?v=dGtM-j-GrlU

https://www.youtube.com/watch?v=1AS-dCdYZbo

https://www.youtube.com/watch?v=CwzjlmBLfrQ

https://www.youtube.com/watch?v=pRpeEdMmmQ0

https://www.youtube.com/watch?v=UMp47uKOlo0

Voorbeelde

Afrika/

Suid-afrika?

Afrika

Afrika-lande se leuse

onafhanklikheid

  • Een mens, Een doel, Een vertroue” is Senegal se staatsleuse.
  • “Vrede, Werk en Tuisland” is die leuse van Kameroen.
  • “Vryheid en geregtigheid” is die leuse van Ghana.
  • “Eenheid en Geloof, Vrede en Voorspoed” is die leuse van Nigerië.
  • Wat vertel die leuses ons omtrent die identiteite van hierdie lande?
  • Watter rol speel nasionalisme in onafhanklikheid?

Wat is 'n nasie?

nasie

Definisie

  • ’n Nasie is ’n gestruktureerde samelewing met mense wat hulself deel van die “groep” sien
  • Dit is nie ’n ware gemeenskap nie – jy kan nooit almal in jou groep ken nie, tog deel julle baie aspekte soos nasietrots, geskiedenis, taal, kultur, idees, kommunikasie, simbole

Klink dit positief?

?

Neo-nazi's vandag

"The captain has informed us that our arrival will be somewhat delayed because of Europe's ongoing shift to the right"

Toe en nou

  • https://www.youtube.com/watch?v=wLHjfWvmbdQ
  • https://www.youtube.com/shorts/vxMj0sr0q9c
  • https://www.youtube.com/watch?v=5OwMtJ3YVHM
  • https://www.youtube.com/watch?v=HXq0tIl_230
  • https://www.youtube.com/watch?v=OowW7YeMrwM
  • https://www.youtube.com/watch?v=Iq7mmyKWXUs
  • https://www.youtube.com/watch?v=esBkTFtVgIM
  • https://www.youtube.com/watch?v=onhIFlqqJi0
  • https://www.youtube.com/watch?v=Tpc6fWburA0
  • https://www.youtube.com/watch?v=ExmQfvZjkYA
  • https://www.youtube.com/watch?v=A7548PJOIsY
  • https://www.youtube.com/watch?v=jaNkoMWbPMM
  • https://www.youtube.com/watch?v=7deTQz2YMxI

Hoe om 'n nasie te bou:

  • Om ’n nasie te stig benodig jy grond en ’n groep mense
  • Maar om die eenheid van die nasie te behou, benodig jy meer:

DIY

Propaganda

Regerings gebruik propaganda om die eenheid te bevorder :

Propaganda

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi