Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading content…
Loading…
Transcript

Impak van tegnologie/verwerking/strukture...

Kwartaal 2 Week 1 tot 3

YouTube video:

https://www.youtube.com/watch?v=Yomf5pBN8dY

https://www.youtube.com/watch?v=A0fE2N27shQ

• Omgewingsvriendelike materiale = bio afbreekbaar.

• Impak van afval materiale op die omgewing en ons gesondheid bv. plastiek in die oseaan, afval in strate ens.

• YouTube video:

https://www.youtube.com/watch?v=n83sf5XyXKo

• Verantwoordelikheid van mense teenoor die omgewing?

• Wat is die oplossings?

Impak van afval materiaal

Waarmee?

Ontwerp jou EIE tas!

Wat het ons geleer uit die vorige les?

Hoekom het ons dit geleer?

  • Herwinning van afval materiale
  • Om ons eie tas te ontwerp...

YouTube video:

https://www.youtube.com/watch?v=1hdXeYmYHqI

Hoekom?

Hoekom MET herwinbare materiale?

  • Beskerm: diere, ons gesondheid en die omgewing.

Hoekom 'n tas ontwerp?

  • Juffrouens
  • Dokters
  • Tandartse
  • Sakemanne
  • Skool leerders

Watter metodes moet ek gebruik?

  • Gom
  • Tou
  • Boor
  • Saag
  • Lint
  • Weef/Brei

Speletjie

  • Hoe gaaan ons dit doen?

Groep werk: 4 groepe van 5 leerders

Kies 'n groepleier

  • Belangrike Datums:

3 Mei – 17 Mei: Versamel alle rommel en afval materiaal om jou tas te ontwerp.

10 Mei: Teken ‘n 2D skets met byskrifte van hoe die groep beoog die tas moet lyk.

17 Mei: Teken ‘n skets van die finale produk van jou tas met byskrifte.

17 Mei: Verduidelik met voorlegging aan juffrou jou tas se ontwerp

  • Reëls:

1. Kortlikse samevatting van reëls deur te verwys na uitgedeelde opdrag.

2. Groep moet voldoen aan die volgende:

Groep 1 moet die tas waterbestand maak.

Groep 2 se tas moet wieletjies hê.

Groep 3 se tas moet rakkies vir hul boeke hê

Groep 4 se tas se materiaal moet duursaam wees om ten minste ‘n hele jaar te hou.

Groep 5 se tas moet ‘n wegsteek sakkie binne-in hê om geld in te bêre vir by die skool.

  • Rubriek:

Hoe word punte gegee?

Hoeveel tel opdrag?

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi