Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Formele & Informele Besighede

SOORTE BESIGHEDE

Hoofstukke 12 - 16

FORMEEL & INFORMEEL

VOOR-EN NADELE

ROL AS PRODUSENTE & VERBRUIKERS

NATUURRAMPE & EPIDEMIES

EXPERIENCE

Informeel

Informele Besighede

• Besigheid wat nie deur die regering gereguleer of beheer word nie.

• Dit is maklik om te stig en eenvoudig om te bestuur.

• Hulle hoef nie die reëls na te kom waaraan formele besighede moet voldoen nie.

• Hulle word nie deur enige owerheid gemonitor nie en betaal nie belasting nie.

• Informele besighede hou nie akkurate rekords nie, wat dit moeilik maak om te

bereken hoe groot hulle wins is.

• Hulle is gewoonlik klein en word nie elke dag vanaf dieselfde plek bedryf nie.

• Mens kry hulle gewoonlik op die sypaadjies van die middestad, voorstede of in

landelike gebiede.

• Die eienaar bestuur self die besigheid, maar soms is 'n familielid ook betrokke.

Informele Besighede

• Sommige informele besighede het een of twee betaalde werkers in diens.

• Meeste informele besighede verkoop goedere en dienste aan relatief arm klante.

• Hulle verkoop gewoonlik goedere met lae wins en dus maak hulle nie baie wins nie.

• Baie informele handelaars kies nie eintlik om entrepreneurs te wees nie, hulle word

entrepreneurs om te kan oorleef as hulle geen ander werk kry nie.

• Hulle het dikwels geen, of baie min, opleiding of vaardighede en baie kan nie lees of

skryf nie.

Formeel

Formeel

• 'n Besigheid wat die regering op een of ander manier reguleer

of beheer.

• Hulle moet by die plaaslike owerheid aansoek doen vir 'n

handelslisensie.

• Hulle moet registreer om aan die regering belasting te betaal

op alle wins gemaak.

• Dus, moet hulle rekords hou van hulle besigheidstransaksies.

• Die besigheid word vanaf 'n vaste adres soos 'n winkel of

kantoor bedryf.

• 'n Formele besigheid kan baie klein, medium of groot wees.

KMMO's

KMMO's

Mikro-ondernemings

Baie klein, gewoonlik minder as 5

werknemers in die plaaslike gemeenskap bedryf.

Klein besigheid

Tussen 5 en 50 mense in diens en word deur eienaar bestuur. Gewoonlik formele besigheid wat plaaslike handel dryf, soos haarkappers, klein winkels en restaurante.

Medium groot besigheid

Formele besigheid met tot 200 mense in diens en word gewoonlik deur bestuurder bedryf.

Groot besighede

Besit deur groot aantal mense met aandele in die besigheid. Hulle het honderde werkers in diens en koop en verkoop produkte op groot skaal. Hulle het dikwels kantore in meer as een stad, of meer as een land. Bv. banke.

EDUCATION

Institution Name here

Principal subjects / occupational

skills covered:

Click to edit text

ELEMENTARY

EDUCATION

Address of the institution:

Click to edit text

Institution Name here

Principal subjects / occupational

skills covered:

Click to edit text

HIGH SCHOOL

DIPLOMA

Address of the institution:

Click to edit text

Institution Name here

Principal subjects / occupational

skills covered:

Click to edit text

BACHELOR'S

DEGREE

Address of the institution:

Click to edit text

Institution Name here

Principal subjects / occupational

skills covered:

Click to edit text

MASTER'S

DEGREE

Address of the institution:

Click to edit text

Institution Name here

Principal subjects / occupational

skills covered:

Click to edit text

PH.D.

Address of the institution:

Click to edit text

SKILLS

Language Skills

Mother tongue (s)

Other language (s)

Language 1

Language 2

Language 1

Language 2

Language 3

Other Skills

MANAGERIAL

Name your Skills

Skills description:

TECHNICAL

Skills proficiency:

Skill 1

Skill 2

Skill 3

Name your Skills

Skills description:

COMPUTER

Skills proficiency:

Skill 1

Skill 2

Skill 3

Name your Skills

Skills description:

ARTISTIC

address line:

Your Street Name / House Nr. / etc. here

ADDRESS

Name of Your City / Town / Place here

CITY / TOWN

Name of Your State / Province here

STATE

Your Zip Code here

ZIP CODE

001 664 123 4567

PHONE NR.

001 664 123 4567

MOBILE

CONTACT

Paste the link of your LinkedIn profile here

Paste the link of your Facebook profile here

Paste the link of your Twitter profile here

Paste the link of your own or other website

address line:

Your Street Name / House Nr. / etc. here

ADDRESS

Name of Your City / Town / Place here

CITY / TOWN

Name of Your State / Province here

STATE

Your Zip Code here

ZIP CODE

001 664 123 4567

PHONE NR.

001 664 123 4567

MOBILE

CONTACT

Paste the link of your LinkedIn profile here

Paste the link of your Facebook profile here

Paste the link of your Twitter profile here

Paste the link of your own or other website

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi