Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Hantering van Konflik

Wat is konflik?

Wat is konflik?

As twee of meer mense nie oor iets saamstem nie, sê ons dat daar konflik tussen hulle is. Daar is nie veel fout om nie met iemand saam te stem nie. Maar soms veroorsaak konflik kwaad gevoelens wat ander mense kan seer maak.

Hoe om konflik te hanteer

Daar is goeie maniere en slegte manier om konflik te hanteer

Maniere hoe om konflik te hanteer

Goeie maniere om konflik te hanteer

Goeie maniere

  • Gesels daaroor
  • Sê hoe jy voel
  • Probeer om 'n oplossing te kry
  • Sê jy is jammer
  • Probeer om die ander persoon te verstaan
  • Luister na die ander persoon
  • Soek na die redes vir die konflik
  • Erken wanneer jy verkeerd was
  • Gesels daaroor wanneer julle afgekoel het.

Slegte maniere om konflik te hanteer

Slegte maniere

  • Stamp jou voete
  • Gooi goed rond
  • Weier om daaroor te praat
  • Skree en gil
  • Slaan of skop die ander persoon
  • Verskil oor alles wat die ander persoon sê

Nuttige reaksies om konfliksituasies te vermy?

Vermy konflik

  • Verduidelik hoe jy voel, op 'n kalm manier
  • Beheer jou gevoelens
  • Koel af en word kalm
  • Probeer tot 10 tel sodat jy dit kan nadink
  • Probeer 'n oplossing te kry wat julle altwee pas
  • Respekteer die ander persoon!!
Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi