Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
Wat doen Die Drie Susters:
Aanlynwinkel en verkoop van bekostigbare, in-die-mode baba klere, komberse en baadjies/oefenklere vir volwassenes.
- Invoer van produkte kan langer vat as beplan
- Kwaliteit van produk lyk nie soos die foto nie
- Klere grootte kan nie reg wees wanneer kliënt dit ontvang nie
- Voorraad kan vinniger uitverkoop as beplan so sal nie almal kan help nie
- Oop kommunikasie met kliënt as invoer langer vat as beplan
- Kliënte mag klere terug bring en omruil of volle bedrag van betaling terug kry
- Saam met foto's word daar gesê daar is beperkte voorraad beskikbaar - "small stock holding" - om ongelukkige kliënte te voorkom
Opbrengs op
belegging = 20%
Lening sal na jaar van bedrag ontvang terug betaal word + 20%
R15 000
Lening word so gou as moontlik terug betaal
Voorbeeld:
Babygrow word in gevoer teen R70.00 en word verkoop teen R200. Courier koste word deur klient betaal
1. Pakkies sal na bekende mense toe gestuur word met baie "followers" sodat hulle oor ons produk kan praat asook die sosiale media blaaie noem
2. Sosiale media blaaie word
oral ge-adverteer deur om te betaal vir 'n "sponsored" blaai
3. Wees so aktief as moontlik sodat die besigheid naam oral opkom wanneer jy op Facebook of Instagram is
Registrasie
van
besigheid
Onkoste om verniet vir bekende mense 'n pakkie te stuur
Verpakking
Aankoop van voorraad
Inge:
- Antwoord en terugvoer op sosiale media soos Facebook & Instagram
- Bemarking op sosiale media
- Verpakking van voorraad
Minette:
- Terugvoer op e-pos
- Bemarking op sosiale media
- Verpakking van voorraad
- Ontvang & pos voorraad
Wimari:
- Antwoord en terugvoer van selfoon oproepe
- Bemarking op sosiale media
- Verpakking van voorraad
- Ontvang & pos voorraad
Kontak ons by 076 998 4334
Dankie!