Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
Prezi Template by Andine van Rooyen
Verpligte Vakke
Keuse Vakke
LEWENSWETENSKAPPE
REKENINGKUNDE
REKENAARTOEPASSINGTEGNOLOGIE
Sommige besluite word maklik geneem, bv wat jy gaan eet die middag as jy by die huis kom.
Waar ander besluite meer dink werk bevat.
Ons kan nou ook sê, dat die keuses wat julle aan die einde van Gr 9 moet maak meer noukeurig en opgeweeg moet word.
5 STAPPE
#3
Kies 'n loopbaan.
Kies vakke wat by die loopbaan pas.
Watter vakke bied skool aan.
#1
#2
Dink na aan jou belangstellings, vermoëns. Pas vakke by jou persoonlikheid.
Gesels met jou Gr9 onderwyseer, vra raad wanneer jy onseker is oor 'n vak.
#5
Bespreek jou vakkeuses met jou ouers, vra raad oor die vakke wat jy neem.
#4
Johan Holland het gevind dat meeste mense een van ses persoonlikhiedstipes het.
Realisties
Ondersoekend
Onderhoudend
Sosiaal/Maatskaplik
Konvensioneel
Kunstig
REALISTIES
VOORBEELDE
ONDERHOUDEND
VOORBEELDE
KUNSTIG
VOORBEELDE
ONDERSOEKEND
VOORBEELDE
SOSIAAL/MAATSKAPLIK
VOORBEELDE
KONVENSIONEEL
VOORBEELDE
https://www.slideshare.net/MollyOwens/whats-your-career-personality-type-holland-code-decision-tree-48458205
Aktiwiteit 1 - Bl 86
Aktiwiteit 2 - Bl 88 - 1 en 2
Aan die einde van die les moet jy in staat wees om;
1. Jou Belangstellings en Vermoëns te identifieseer.
2. Kennis hê oor die vakke van jou skool.
3. Moet die 5 Besluitnemingsstappe kan opnoem.
4. Moet die 6 Loopbaankatogorieë kan noem en beskryf.