Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

e-Sonnet

deur Susan Smith

SUBTITLE

L Beukes

Susan Smith

"Skryf is asemhaal, oorgee. My kop is vol woorde wat teen mekaar klink en stamp vir staanplek."

Senior lektor en departementshoof van Afrikaans aan die Universiteit van Fort Hare in Oos-Londen.

Sy is bekroon met die Premierstoekenning v.d. Deprtement v. Kuns en Kultuur v.d. Oos-Kaap vir haar bydrae tot die Afrikaanse taal en letterkunde in die Oos-Kaap.

Tipiese Sonnet

Baie gedissiplineerde digvorm

Kenmerkend van Italiaanse Sonnet is die 14 versreëls:

Twee kwatryne met 'n beeld/beskrywing van 'n situasie in die oktaaf & rymskema abba

Twee tersines met 'n‘n wending in die vorm van ‘n toepassing of verdieping in die sekstet & rymskema cdc/dcd

Moderne Sonnet

Moderne "elektroniese" sonnet

Twee kwatryne wat oktaaf vorm en een sestet

Die rymskema wyk af van die tipiese Italiaanse sonnet: abba/cdec/ffgghg

Dus nie 'n sonnet nie

Moderne Sonnet

In die sekstet is daar wel wending, want dit handel oor die obsessie-verhouding met 'n rekenaar.

Geen hoofletters of leestekens nie, afgesien van die parantese (r.2). Pas by moderne e-posse. Die kleinletter is gepas aangesien rekenaartegnologie universeel is.

Titel

Die titel is ‘n oksimoron met twee uiterste gedagtes saamgevoeg:

Titel

die (ou) rigiede sonnet wat nie buigbaar en aanpasbaar is nie

die (nuwe) elektroniese medium (“e-”) wat soepel en veranderlik is

Strofe 1 -Verlede toe alles nog op papier gedoen is

r.1 Inversie

1. met skuifspeld, pons en kram

Beklemtoon tegnologie wat in gebruik was

r.2: parentese – nie ‘n bygedagte nie, dit is soos dinge gedoen is.

2. kon ek tevore, soos dit hoort,

r.3 – 4: net soos die sonnetvorm het alles in die studeerkamer sy plek gehad, anders is daar chaos.

3. op papier elke woord

4. netjies orden volgens plan

Omarmde rym (abba) soos dit hoort, volgens die riglyne van die sonnetvorm.

Kontras - antitese - tussen verlede ("kon" r.2) en hede ("nou")

Verwys na hede

Tydprogressie

5. nou wag ek iewers in die ruimte

Inversie - beklemtoon dat internet altyd beskikbaar is

6. my posbus

Personifikasie

elektroniese posbus wag soos ‘n mens in die kuberruim

7. gedot & gekom

Woordspeling op .com

Alleenplasing

cdec - afwyking

beklemtoon dat die tegnologie lewens oorheers

8. slaggereed op besoekers van buite

ander mense wat die internet gebruik

gereed om tot aksie oor te gaan

Metafoor

7. gedot & gekom

Metafoor

Verwys na die internet

Gepas dat rymwoord ontbreek

Nuwe tegnologie het nie veel reëls nie

Inversie

Dui progressie van verslawing aan

9. langsamerhand vind ek egter

geleidelik

10. die e-verhouding al hegter

r.9-10

PERSONIFIKASIE

die spreker het ‘n verhouding met haar rekenaar

11. dat ek met elke klik

l- en k-alliterasie en klanknabootsing

12. en dubbelklik

Beklemtoon presies en verslawend die gebruik van 'n rekenaar is

13. my lewe al meer

PERSONIFIKASIE

14. na die eenoog-despoot se buie skik

Alleenheerser

14. na die eenoog-despoot se buie skik

PERSONIFIKASIE

rekenaar is soos iemand met buie

persoon met een oog

Letterlik

sien net een perspektief

Figuurlik

“In die land van die blindes is eenoog koning”

'n middelmatige mens blink uit onder minder begaafdes

Alledaagse leke is uitgelewer aan rekenaarwêreld

As jy voor die rekenaar sit, is hy die baas en jy die klaas

Tema

Die vinnige toename in tegnologie veroorsaak dat dit verslawend kan wees en ons lewens beheer.

Literêre opstel

"e-Sonnet" volg nie die patroon van die tradisionele Italiaanse sonnet nie.

Die Italiaanse sonnet betstaan uit 14 versreëls: twee kwartryne en twee tersines. "e-Sonnet" bestaan wel uit 14 versreëls en twee kwatryne wat die oktaaf vorm, maar die sekstet is nie in twee tersines ingedeel nie. Die rymskema is eerder abba/cdec/ffgghf teenoor die tradisionele abba/abba/cdc/dcd.

Die Italiaanse sonnet betstaan uit 14 versreëls: twee kwartryne en twee tersines. "e-Sonnet" bestaan wel uit 14 versreëls en twee kwatryne wat die oktaaf vorm, maar die sekstet is nie in twee tersines ingedeel nie. Die rymskema is eerder abba/cdec/ffgghf teenoor die tradisionele abba/abba/cdc/dcd.

"e-sonnet" is eerder 'n moderne "elektroniese" weergawe van 'n sonnet a.g.v. die afwyking in uiterlike vorm en daar is nie, soos in die Italiaanse sonnet, 'n beeld in die oktaaf wat gevolg word deur 'n toepassing of verdieping in die sekstet

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi