Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Task 1

Identifiseer die tegnologie wat ons op 'n daaglikse basis gebruik.

Task 2

Tegnologie oral om ons!

Task 3

Invloed op sig en gehoor

e-rommel

min/geen fisiese oefening

Verslawing

Onvoldoende sosiale vaardighede

Wat is die negatiewe impak van tegnologie?

Besoedeling

Stres

Versteurde slaappatrone

Verkorte aandagspan

Kuberruim bullies

Task 4

E-rommel

E-rommel is 'n term wat gebruik word vir elektroniese toestelle/apparate wat nie meer gebruik word nie.

Redes:

  • Verandering en verbeterde tegnologie
  • nuwe ontwerpe
  • nie 'n baie lang "lewensverwagting" nie

Task 5

Herwinning

E-rommel kan herwin word, maar die bekendste vorm van herwinning is. . .

Die herwinning van papier

Task 6

Die voordele van herwinning op die omgewing.

  • Verhoed dat bome afgekap word
  • Spaar energie
  • Verminder lugbesoedeling
  • Minder ruimte word ingeneem op stortingsterreine

Task 7

Aktiwiteit

• Die positiewe en negatiewe impak van tegnologie

• Wat is herwinning?

• Die effek van herwinning op die omgewing

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi