Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

17 Julie 2019

Dwelmmisbruik

Wettige

dwelms

Wettige middels

Wettige dwelms

Al die dwelms wat hieronder gelys word, is wettig, hoewel dit onwettig is vir 'n persoon onder die ouderdom van 18 jaar om alkohol of sigarette te koop.

...

Medikasie

Hoes-, verkoue-, slaap- en dieetmedikasie wat sonder voorskrif in apteke beskikbaar is.

Medikasie

Kafeïene

Dit is 'n dwelm wat in tee, koffie en kola voorkom.

Kafeïene

Nikotien

Dis 'n dwelm wat in sigarette teenwoordig is.

Nikotien

Alkohol

Alkoholiese drank, soos bier en wyn.

Alkohol

Ander middels

Middels soos gom, verfverdunner en petrol, wat misbruik word wanneer dit gesnuif word om "hoog"te raak.

Ander

middels

Onwettige middels

Onwettige

dwelms

...

Onwettige middels

  • Onwettige middels is middels wat mense volgens regeringsverbod nie mag beslis nie omdat dit gevaarlik vir hulle gesondheid is.
  • Jy kan beboet word of tronk toe gaan as jy betrap word dat jy onwettige middels gebruik.
  • Dit is uiters belangrik om te besef hoe gevaarlik hierdie dwelm is.
  • Dwelms is baie skadelik en dit lei tot verslawing wat moeilik is om te verbreek.
  • Dwelms kan in baie gevalle dood veroorsaak.

Soorte onwettige dwelms

Soorte

onwettige

middels

Dagga

Dagga

  • Dagga is die droë blare, stamme, sade en blomme van die daggaplant.

  • Dagga beïnvloed hulle reaksietyd.

  • Mense wat baie dagga rook, kry hart- en longsiektes.

  • Daggaverslaafdes gaan dikwels oor na die gebruik van kokaïene.
  • CBD VS THC (Hoog)

Mandrax

Mandrax

  • Mandrax word as tablette verkoop.

  • Mense wat mandrax gebruik is vir paar ure ontspanne en gelukkig.

  • Dan voel hulle swak en het soms maagpyn en gooi op.

  • Verslaafdes gaan oor na die gebruik van kokaïen.

Ecstasy

Ecstasy

  • Ecstasy is bekend as die "liefdesdwelm" en is gewild by raveparytjies en nagklubs.
  • Jong kinders word dikwels op 'n skelm manier oorgehaal om dit te gebruik omdat dit soos lekkers lyk.
  • Ecstasy gee gebruikers baie energie om die hele nag te dans.

  • Sommige mense reageer sleg op die middel en beland in 'n koma en gaan dood daarvan.

Tik

  • Tik of strooi is die hoofdwelmmiddel wat baie in die Wes-Kaap gebruik word.

  • Tik laat gebruikers baie "hoog" voel, maar dit is baie maklik om verslaaf te raak.

  • Die gebruikers ly dan aan intense en baie aggressiewe gemoedstoestandsveranderinge en kry breinskade.

Tik

Kokaïen

Kokaïene

  • Kokaïen is 'n wit poeier ook bekend as coke, snort of witpoeier.
  • Oor die lang termyn kan die dwelm hart- en longsiektes asook breinskade veroorsaak.
  • Gebruikers sterf dikwels aan 'n oordosis.
  • Omdat hierdie dwelm duur is, raak baie gebuikers betrokke by misdaad om vir hulle verslawing te betaal.

Heroïen

  • Heroïen is 'n ligbruin poeier wat soms 'H' genoem word.

  • Heroïen is besig om die gewildeste dwelm onder tieners te word.

  • Kinders so jonk soos 11 jaar word vir heroïenverslawing behandel.

  • Dit is uiters gevaarlik omdat dit vinnig verslawend word.

Foto's

Voor en na dwelmmisbruik

NA

VOOR

Voor en na dwelmmisbruik

Voor en na dwelmmisbruik

Voor en na dwelmmisbruik

Voor en na dwelmmisbruik

Middelmisbruik

Aktiwiteit

Informele assessering

Gebruik jou handboek en beantwoord die volgende vrae.

Nommer jou vrae korrek en werk netjies.

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi