Introducing 

Prezi AI.

Your new presentation assistant.

Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.

Loading…
Transcript

Paljas Opsomming

Deur

Caide Spriestersbach, Joshua Gray,

Miles Boeddinghuis,

Drew Burton and

Jono Voël

Die Tonele:

Die Toneels

1 tot 8

Toneel 1

Toneel 1:

- Hulle word wakker in die oggend

- Hulle is 'n normale familie

- Die oggend is 'n alledaagse roetine

- Willem groet sy pa sonder 'n woord

Toneel 2:

Toneel 2

- Katrien was die kombuisvloer dan kom Frans Lombard by die huis aan

- Emma hou nie van Frans nie

- Nollie Kemp ry sy fiets langs Emma en hulle val

- Hendrik bestuur 'n stasie (stasiemeester)

Toneel 3:

Toneel 3

- Willem word deur die ander skoolinders geïgnoreer.

- Katrien is moedeloos van die kommunikasie probleem tussen haar en Hendrik

- Katrien vleg Emma se hare

- Emma en Hendrik praat oor Nollie

Toneel 4:

Toneel 4

- Die familie hoor 'n leeu brul.

- Hulle vind 'n sirkustrein in die stasie

- Daar is agt trokke met baie diere

- Emma is word deur een van die sirkusmense betas

Toneel 5:

Toneel 5

- Willem vind 'n nar

- Hendrik merk dat Emma haarself mooi maak.

- Bertie pla vir Emma.

- Katrien maak haar lippe rooi met lipstiffie

Toneel 6

Toneel 6

- Katrien is besig buite by die wasgoedlyn

- Sy staan en kyk vir die sirkusmense

- Manuel wys vir Willem toertjies maar hy is nie beindruk nie

- Willem skryf sy naam op die muur met houtskool, nou doen Manuel toertjies

- Hendrik soek vir Emma, dan skree 'n meisie

- Nollie gaan en slaan Bertie baie keer en red Emma.

- Hendrik en Nollie drink brandewyn op die stoep

- Willem teken 'n nar, Hendrik nie saamstem nie.

-Willem gaan weg na die nar. Die nar vertel hom dat diere praat en Willem lag

Toneel 7:

Toneel 7

- Die sirkustrien en kombi gaan weg, Hendrik is gelukkig

- Willem kom tuis van die skool en hy begin om te huil

- Hy hardloop agter die kombi aan

- Frans kom besoek weer vir Katrien

- Willem hoor 'n fluit en die nar verskyn

- Willem en die nar speel elke dag, en Willem bring vir hom kos na die skuur.

- Op die stoep Willem doen toertjies vir sy familie en Nollile.

- Hendrik praat met Emma oor Nollie.

- Katrien vertel hom dat hy moet stop.

Toneel 8:

Toneel 8

- Katrien loop in die pad en huil

- Frans kom in sy bakkie en hou haar vas.

- Frans sê dat hy verlief is op haar.

- Nollie vra vir Hendrik om nie te betrokke te raak nie

- Emma hoor alles en dat Nollie haar vra om na die Volstruisdans toe te gaan.

- Katrien noem die dans en Hendrik probeer om verskoning te vra.

- In die eetkamer aan die tafel is almal stil.

- Die atmosfeer is ongemaklik en Katrien probeer om dinge reg te maak

- Sy huil; Hendrik gee vir haar 'n sakdoek, maar daar kom baie sakdoeke uit Willem se mou is.

- Hendrik en Willem besoek vir ou dokter

- Hy sê dat dit 'n emosionele probleem is van angstoestand en hy blameer Hendrik

Die Tonele

Die Toneels

9 tot 16

Toneel 9:

- Hendrik baklei met Katrien oor haar oorkrabbertjies.

- Willem loop weg terwyl hulle stry

- Hendrik en Katrien soek vir Willem.

- Manuel maak Willem gesond.

- Hendrik en Katrien praat oor hulle verhouding.

- Manuel sê dat Willem huis toe moet gaan.

Toneel 9

Toneel 10:

- Die familie kan Willem nie vind nie.

- Na twee-uur bel Hendrik die polisie.

- Hy en Katrien praat oor hulle verhouding.

- Hendrik erken dat hy jaloers was.

- Sonop vind Emma vir Willem.

- Later kom die polisiemanne.

- Hulle vind die skuur en sien die prentjies.

- Jan Mol dink dat die McDonalds duiwelsaanbidding doen.

Toneel 10

Toneel 11:

Toneel 11

-Nollie vind Emma in die bad.

-Hy sê dat hy nie vir haar 'n handdoek sal gee nie tensy sy met hom na die dans sal gaan.

-Hendrik is kwaad omdat die dorp mense snaaks vir hom kyk.

-Emma sê dat sy en Nollie na die dans sal gaan as haar ouers saam met hulle sal gaan.

-Hendrik en Katrien stem in.

-Willem doen 'n toertjie en besluit om vir sy familie Manuel te wys.

-Hy loop na die skuur maar kan Manuel nie vind nie.

-Hy hardloop weg.

-Hy gaan huis toe.

-Hy vra Emma om die klavier te speel.

Toneel 12:

Toneel 12

- Dorp mense praat oor die McDonalds en Frans en Jan baklei

- Frans vertel Hendrik oor die feit dat die dorp mense praat oor hulle en Hendrik sê dat die mense ook praat oor hom

- Willem wys sy ma ʼn prentjie van ʼn nar wat hy geteken het en vra vir haar om een soos dit te maak.

- Die domineer besoek die McDonalds en Willem hoor wat hy sê.

- Hy vra vir Manuel of dit ʼn sonde is om op jou gesig te verf.

- Manuel besluit om kerk toe te gaan.

- Dit veroorsaak probleme.

Toneel 13:

Toneel 13

- Emma speel die klavier, Nollie luister en Hendrik vra vir Katrien om met hom te lê.

- Die dorp mense kom en soek Manuel op die plaas en dreig om hom dood te skiet.

- Willem is in die veld in sy narrepak, en Manuel kom aangestap.

- Later is Manuel geskiet.

- Hendrik dra Manuel en hy en Katrien versorg Manuel se wonde.

- Hendrik, Manuel en Willem maak grappe

- Emma hang Manuel se klere uit en Jan Mol en sy trawante skiet op die wasgoed.

- Hendrik besef dat elke mens uniek is.

Toneel 14:

- Frans kom met ‘n mandjie vrugte terwyl Emma en Manuel die klavier en konsertina speel en Katrien luister.

- Katrien sê dat hy moenie meer geskenke aandra nie en hy sê dat hy kan nie meer sonder haar lewe nie.

- In die nag gooi mense klippe op die dak en ‘n venster breek.

Toneel 14

Toneel 15:

- Hendrik hoor ‘n gelag en gejil van die huis se kant af en dink dis Frans.

- Hy wys dat hy gegroei het en besluit om eers die kat uit die boom te kyk.

- Willem doen toertjies op die stoep en almal lag vir hom.

- Hendrik dreig vir Frans.

- Daai nag sê Manuel dat hy wil terug sirkus toe gaan.

- Hy gee Willem die konsertina voor hy wegry in die trein.

Toneel 15

Toneel 16:

Toneel 16

- Die McDonalds gaan Volstruisdans toe

- Toe hulle daar kom, gooi mense oorryp tamaties en eiers na die familie. Hendrik baklei met ‘n paar mense tot hy weggevat word.

- Emma haal dit uit op haar ouers en sy besluit dat van nou af, hulle sal oor hulle probleme praat.

- Die dorp mense kom op die plaas om jammer te sê. Hendrik nooi hulle binne.

- Die einde is Willem wat die konsertina op die windmeul speel.

Die verskillende temas in die boek.

Temas

Kommunikasie

Kommunikasie

Kommunikasie is 'n baie belangrike kenmerk om te hou omdat dit die fondament van almal verhoudings in 'n familie en vriendskap is. Die beok het baie probleme rondom kommunikasie, die ouers wat nie praat oor probleme of oplossings nie, Willem wat glad nie praat nie en Emma is baie stil die hele tyd.

Karakters

Karakters

Willem

- Hy is die hoofkarakter

- Hy nie praat nie

Manuel

Hendrik

??????

Katrien

???

Emma

Nollie

Jan Mol

?????

Die Dominee

Frans Lombard

Struktuur

Drama Struktuur

Exposisie

Metorise Moment

Verwikkeling

Klimax

Wending

Afwikkeling

Learn more about creating dynamic, engaging presentations with Prezi