Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
Die titel vertel ons onmiddellik waaroor die gedig gaan - vrouens wat werk
In die gedig sien ons dit handel oor die vrou se konflik - moet sy werk of eerder na haar gesin omsien
Ons sien hoe die werkende vrou skuldig voel oor haar besluit om te werk en geld te verdien
Daar is 'n innerlike konflik - sy voel sy moet werk om vir haar gesin te voorsien, maar voel skuldig dat sy tyd uitmis op haar man en kinders se lewens
Eveleen Castelyn was getroud met Cas en het twee seuns gehad.
Sy was 'n baie bekende digter en ook 'n
"werkende vrou".
Sy is in 2004 oorlede.
Vrouens wat werk voel in twee geskeur - aan die een kant is daar die PLIG (duty) om finansieel te help voorsien, maar hulle voel hulle mis uit op hul gesinslewe/die lewe gaan hulle verby
en toe ek na halfvyf
weer uit die hysbak klim
was my kind al groot.
my man was grys
en die swaels het reeds
vertrek met die jaar se somervlug
Vrye vers gedig
- Gebroke rympatroon
- Geen vaste rympatroon
- Gebruik van enjambemente
- Alliterasie en assonansie om te help met ritme
- Versreels is verskillende lengtes
Let op die gebruik van leestekens:
; = wys dat twee sinne nou verband hou met mekaar
: = verduideliking of dialoog gaan volg
. = iets is klaar/finaal
gebrek aan leestekens = iets hou nie op nie/die idee gaan aan
Toon: skuldig, hartseer, kwaad
met my koplamp
en 'n toebroodjieblik
vir 'n dagskof afgedaal
in die skag
ek het die son gegroet,
my huis, my man,
die lug se voëls;
my kind getroos: toe maar
Mammie sal nou-nou weer kom;