Introducing
Your new presentation assistant.
Refine, enhance, and tailor your content, source relevant images, and edit visuals quicker than ever before.
Trending searches
Drie varkies
gaan die wêreld in, en
elkeen wil huisie bou.
hout
wolf kom, "laat my in"
"Nee. oor ons dooie liggame"
wolf blaas, en blaas,
en hy blaas die huis om.
hardloop na derde broer
se huisie
gras
stene
Wolf: "laat my in"
Varkies: "Nee, oor ons dooie
liggame"
Wolf blaas, en blaas,
en hy blaas
nie die huis om nie.
Wolf is kwaad. Hy dreig die varkies.
Hy klim in die skoorsteen af.
op die stoof - 'n pot warm water,
- lig die deksel
- wolf val in die water
- sit die deksel op
wolf is dood.
Die varkies dans